Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Nuweling van Klipheuwel  (Read 147 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online Wilhelm_7

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 0
    • View Profile
Nuweling van Klipheuwel
« on: July 16, 2017, 05:00:36 pm »
Goeie Middag Almal

Ek dwaal al vir ruk hier rond nadat 'n lid van WD en n vriend my vertel het van die forum, en dis seker tyd dat ek ten minste myself voorstel.

Soos die onderwerp se is ek van Klipheuwel net buite Durbanville. Ek het nog nooit n DS fiets besit nie, maar beplan al n geringe tyd om my eerste stel wiele aan te skaf en nadat die papierwerk (leerling lisensie) laasweek afgehandel is, kyk ek nou baie ernstig uit.

Ek sien uit om meer te leer van almal en hê maar so bietjie geduld as die nuweling nie die slimste vrae vra nie.

Groete

Offline Hotwire

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 975
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #1 on: July 16, 2017, 05:05:04 pm »
Welkom Wilhelm in die honde hok!!! Hoop jy geniet dit hier!!!
Jy sal die DS biking geniet!!! Ons almal doen en ons almal kan nie verkeerd wees nie...

Sent from my HUAWEI GRA-L09 using Tapatalk

BMW R1200GS; BMW F650GS; Suzuki GSXR_400; Suzuki GSXR_750(Presling); Jonway Scooter_125; Honda MBX_50(CR60_conversion)

Online Wilhelm_7

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 0
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #2 on: July 16, 2017, 05:19:07 pm »
Welkom Wilhelm in die honde hok!!! Hoop jy geniet dit hier!!!
Jy sal die DS biking geniet!!! Ons almal doen en ons almal kan nie verkeerd wees nie...

Sent from my HUAWEI GRA-L09 using Tapatalk
Baie dankie. En ek stem 100% saam, nou is dit net om die regte ysterperd te vind!

Sent from my SM-G935F using Tapatalk


Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,557
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #3 on: July 16, 2017, 05:36:40 pm »
Welkom Wilhelm, wragtag jy is seker die wilddog wat van die "grootste" plek in suid afrika kom ;) :lol8: :deal:
www.dustriders.co.za           MOTORCYCLE ACCESSORIES AND GEAR
info@dustriders.co.za           TEL: 028 - 754 3776 / 072 119 75 76 
                                             CONTACT: CHRIS / AMANDA   


Online Wilhelm_7

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 0
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #4 on: July 16, 2017, 06:18:23 pm »
Welkom Wilhelm, wragtag jy is seker die wilddog wat van die "grootste" plek in suid afrika kom ;) 8: :deal:
Baie moontlik. Jy moet verseker nie hier vir n hoender uitswaai nie! 🙈

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,127
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #5 on: July 16, 2017, 06:41:23 pm »
Welkom en ja hier kan jy baie leer.
As jy besluit het op naastenby watse fiets jy wil koop, sal dit baie help as jy in die model spesifieke seksies gaan navorsing doen.
Daar kan jy vinnig sien watter dinge om na te kyk op die verskillende modelle.
Geniet!
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)

Online Wilhelm_7

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 0
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #6 on: July 16, 2017, 06:44:39 pm »
Welkom en ja hier kan jy baie leer.
As jy besluit het op naastenby watse fiets jy wil koop, sal dit baie help as jy in die model spesifieke seksies gaan navorsing doen.
Daar kan jy vinnig sien watter dinge om na te kyk op die verskillende modelle.
Geniet!
Baie dankie. Ek sal versker so maak. Ek dink maar in iets in die 800 - 1000cc klas. Dis egter bitter moeilik om te besluit tussen die Duitsers, die Britte en die Japanese.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk


Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,127
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #7 on: July 16, 2017, 06:54:14 pm »
Gesels met Hardy op die forum oor die Honda, hy probeer hard om markaandeel te vergroot.
Moontlik sal hulle jou goeie pakket aanbied.
Gaan ry die verskillende modelle!
Hier ry ek maar Bmw want ek het dit vrek goedkoop gekry en is verseker van parte.
Ek diens egter self.
Honda hawk400(sold)Yamaha rd400(passed on)Xr200r(sold)Tw200(sold)Sr500(sold to old boet)
Tw200(traded)650 dacar(present)

Online Wilhelm_7

  • Newbie
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 0
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #8 on: July 16, 2017, 06:55:44 pm »
Gesels met Hardy op die forum oor die Honda, hy probeer hard om markaandeel te vergroot.
Moontlik sal hulle jou goeie pakket aanbied.
Gaan ry die verskillende modelle!
Hier ry ek maar Bmw want ek het dit vrek goedkoop gekry en is verseker van parte.
Ek diens egter self.
Baie dankie. Ek sal so maak.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk


Offline zebra - Flying Brick

  • Forum Vendor: Flying Brick Motorcycle Accessories 021 510 6455 info@flyingbrick.co.za
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,475
  • 8 Shropshire St, P Eiland S33°54.712 E018°28.208
    • View Profile
    • [b]-Flying Brick- Motorcycle Accessories[/b]
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #9 on: July 17, 2017, 08:35:49 am »
Welcome, lots to :sip: read here, lots to  :biggrin:  about, some  ???  answered, a fair bit of  ;)  goes on, some guys  :drif:  over the bikes (or else the babes), and there is even some  :pot:  that goes on, and a significant amount of :amazon:
(In fact – there is a LOT of :pot:  that goes on… :biggrin: )
 
Enjoy!
Chris & Team
Chris & Team 021 510 6455 S33°54.712 E018°28.208

MARINE DRIVE, into NEPTUNE street, 2nd left into SHROPSHIRE street, on the right hand side.
021 510 6455 info@flyingbrick.co.za sales@flyingbrick.co.za  support@flyingbrick.co.za
S33°54.712 E018°28.208

Offline 0012

  • Secret Agent Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,165
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #10 on: July 17, 2017, 02:22:49 pm »
welkom hier  :thumleft:


->    Transalp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.

Offline 2StrokeDan

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 16,904
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #11 on: July 18, 2017, 08:43:05 am »
Welkom Wilhelm, wragtag jy is seker die wilddog wat van die "grootste" plek in suid afrika kom ;) :lol8: :deal:

Hey, die man is darem nou nie van Kliprant af nie hoor! :imaposer:

Welkom Wilhelm!

Offline NoRush

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 202
    • View Profile
Re: Nuweling van Klipheuwel
« Reply #12 on: July 19, 2017, 07:42:23 pm »
Welkom Wilhelm_7,  :thumleft: