Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Wes kus en Cederberg blyplek?  (Read 381 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline LionBuell

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 281
    • View Profile
Wes kus en Cederberg blyplek?
« on: July 16, 2017, 07:42:20 pm »
Hallo Honne.

Ek is opsoek na 2 of 3 kamp/challet plekke in die area op die foto onder.

Die vereistes wat ons het is:
-'n swembad of swemplek.
-Kamp plekke verkieslik nie in die stof nie.
-As daar 'n dam is vir visvang is dit 'n bonus.
-Kamp kragpunt.
-Verkieslik nie TV of cell opvangs nie.

Dit sal wees in Desember vir ons  jaarlikse familie vakansie.

By voorbaat dankie.


Sent from my SM-G955F using Tapatalk

 

Offline tgg

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,716
  • Thanked: 16 times
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #1 on: July 19, 2017, 08:04:02 pm »
jy sal weer moet dink oor jou behoftes vir  daai area, die nie selfoon opvangs is al wat jy gaan kry
Tgg and the Bushman Team

Agent for National Luna Products
 

Offline tgg

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,716
  • Thanked: 16 times
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #2 on: July 19, 2017, 08:06:07 pm »
en dit gaan kak warm wees
Tgg and the Bushman Team

Agent for National Luna Products
 

Offline LionBuell

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 281
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #3 on: July 19, 2017, 08:08:53 pm »
Ha ha ha!
Dankie tgg. ;)
Flip miskien 2 of 3 uit 5?

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

 

Offline LionBuell

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 281
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #4 on: July 19, 2017, 08:15:31 pm »
Ons het al paar keer op Dwarskersbos gebly maar daardie see is te koud. Ek dink klein Tafelberg was OK so 6 jaar terug maar weet nie hou dit nou daar lyk nie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

 

Offline tgg

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,716
  • Thanked: 16 times
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #5 on: July 23, 2017, 07:53:05 pm »
cederberg oasis het n lekker swembad, ek ket een kersfees daar gebly, hulle is meestal toe op die dag, maar dit is bitter lekker daar en daie goed is naby, soo 60km
Tgg and the Bushman Team

Agent for National Luna Products
 

Offline hje

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 476
  • Thanked: 15 times
  • Tried to be normal once, worst 2 min of my life
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #6 on: July 23, 2017, 08:17:44 pm »
Travellers rest agter Clanwilliam se berg, Bulshoekdam, google Citrusdal, daar baie nice plekke !. Ek paar jaar daar in die berg gebly
Live each day as if it's your last............just ride..........
Race the rain..... Ride the wind.....Chase the sunset

TRUIMPH TIGER 885, DR 750, KLR 600, KLE 500, BMW K100,
 

Offline LionBuell

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 281
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #7 on: July 23, 2017, 08:29:44 pm »
Dankie vir die verwysings. Ek gaan bietjie loer.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

 

Offline tgg

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Piaggio (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,716
  • Thanked: 16 times
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #8 on: July 24, 2017, 07:30:14 pm »
travellers rest is lekker, maar desember, oi
Tgg and the Bushman Team

Agent for National Luna Products
 

Offline hje

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 476
  • Thanked: 15 times
  • Tried to be normal once, worst 2 min of my life
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #9 on: July 24, 2017, 08:53:07 pm »
travellers rest is lekker, maar desember, oi

 :laughing4: :imaposer: :imaposer: :imaposer: also true.........maar dan weer as mens nie op Strandfontein of Doringbaai of Papendorp of De Punt is nie voel dit maar orals dieselfde.  8)

Weet net julle gaan redelik warm kry maar dit is deel van daai wereld se bekoring.
Live each day as if it's your last............just ride..........
Race the rain..... Ride the wind.....Chase the sunset

TRUIMPH TIGER 885, DR 750, KLR 600, KLE 500, BMW K100,
 

Offline LionBuell

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 281
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #10 on: July 24, 2017, 09:20:48 pm »
Ek het vandag almal ge-epos en dit lyk of daar plek is by almal. Bulshoek dam lyk "lekker" as ek na die foto's van die mooi Bass op die web blad kyk... Daar is ongelukkig nie 'n swembad nie. Sal maar hoor wat sÍ die opperbevelvoerder. Dankie vir die hulp. As daar nog idees is laat weet. Die hitte pla nie so baie nie. Ek kry eerder warm as koud.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

 

Offline hje

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 476
  • Thanked: 15 times
  • Tried to be normal once, worst 2 min of my life
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #11 on: July 24, 2017, 09:35:22 pm »
o ja.........Van Rhynsdorp ook, omtrent elke plek het n swembad.............Namaqua lodge, Letsatsi lodge en Clearwater guest farm. Dan is jy naby genoeg om Loeriesfontein se windpomp museum Niewoudtsville se waterfalle  :eek7: te gaan kyk.
Live each day as if it's your last............just ride..........
Race the rain..... Ride the wind.....Chase the sunset

TRUIMPH TIGER 885, DR 750, KLR 600, KLE 500, BMW K100,
 

Offline Sprocketbek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 2,935
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #12 on: July 24, 2017, 09:38:27 pm »
Ek was klompie jare terug daar en dit was baie nice maar afhangend van waar jy is kan die vliee problematies wees.
Op die oorkanste oewer is 'n varkplaas, ek weet nie hoe dit nou daar gaan nie.
KTM 990 Adv
KTM 640 Adv
 

Offline Rustyb

  • Member
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 241
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #13 on: July 28, 2017, 12:50:38 pm »
Try Gifberg, See here: www.gifberg.co.za/

 

Offline Kreef

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Western Cape
  • Posts: 586
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #14 on: July 28, 2017, 01:50:15 pm »
As jy bietjie in die Cederberge in wil gaan, kan jy kyk na Driehoek Guest Farm. Baie lekker rivier/swemgat langs die kamp plek en 'n baie lekker grasperk vir die kinders. Ook redelik baie skadewee.

Of jy plek gaan kry is 'n heeltemal ander vraag

https://www.cederberg-accommodation.co.za/
From this day to the ending of the world, we in it shall be remembered. We lucky few. We band of brothers. For he who today sheds his blood with me, shall be my brother.
 

Offline LionBuell

  • Member
  • **
  • Bike: Triumph 800 XC
    Location: Gauteng
  • Posts: 281
    • View Profile
Re: Wes kus en Cederberg blyplek?
« Reply #15 on: July 29, 2017, 03:47:26 am »
Dankie Kreef. Dit lyk lekker.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk