Wes kus en Cederberg blyplek?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LionBuell

Pack Dog
Joined
May 20, 2009
Messages
386
Reaction score
0
Location
Kloofendal
Bike
Triumph 800 XC
Hallo Honne.

Ek is opsoek na 2 of 3 kamp/challet plekke in die area op die foto onder.

Die vereistes wat ons het is:
-'n swembad of swemplek.
-Kamp plekke verkieslik nie in die stof nie.
-As daar 'n dam is vir visvang is dit 'n bonus.
-Kamp kragpunt.
-Verkieslik nie TV of cell opvangs nie.

Dit sal wees in Desember vir ons  jaarlikse familie vakansie.

By voorbaat dankie.
6da776960763492d8db7915bce2dfdbe.jpg


Sent from my SM-G955F using Tapatalk

 
Top