@adamktm judging by the sense of humour in your avatar (and foul language) we should get along just fine

But due to you riding a KTM the ride report will be short and go something like:
Ek en AdamKTM het gaan bike ry. Op dag een trek die naa$ weg met n moerse stofwolk...ek vreet heeldag aan daai stofwolk en toe daai eerste aand is die mood om die braai vuur amper so gebrand soos die tjops.
En toe op dag 2 kak die KTM se fuel pump en toe los ek die windtie naa$ net daar in die veld.
