alwyn_gs
Race Dog
Had a dream, wanting a X Moto...
Het n pragtige ene gekry... en die ou het hom onder ons gatte uit verkoop... storie vir n ander dag...
Michelle het toe die ene op Gomboom opsespoor omtrent 2 weke na die eerste ene. hulle is so skaars soos hoender tande... My broer het hom gaan beloer in Blouberg...
So nou staan daar n X Country en n X Moto in die garage... volgende jaar is die Military Fuel Tanker (1200 GSA) afbetaal... dan die X Challenge byvoeg...?