Suzuki TF 185

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

atj

Pack Dog
Joined
Sep 14, 2009
Messages
201
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Uiteindelik kan ek ook iets hier post.  Die fiets word oorgedoen deur n vriend van my en het gedink julle moet die oukie sien.  Sy kamara gekrap maar die belangrikste kan jy darem sien.  Dit is die fiets waarmee ek geleer ry het.  Hy het die laaste paar jaar net op die plaas gestaan in karoo.  Tot my verbasing het ek uitgevind dis nie nie ts nie maar n tf.  f vir farm.  Hy het groter tenk, elkel sitplek, bashplate en nog n paar ekstras.  Enjin is diselfde as gewone ts. 

Gelukkig kon die roes hom nie na al die jare te veel by kom nie.  Carburetor het in standerd 5 (1998) probleme gegee en nie weer geloop.  Verder was die fiets in baie goeie toestand.  Grootste werk was die as en kick starter wat moes vervang word en het toe op die einde sommer al die seels gedoen.  Laaste was n nuwe piston en nou is dit om alles aanmekaar te kry
 

Attachments

  • 20151225_183742.jpg
    20151225_183742.jpg
    67.9 KB · Views: 643
Top