Tzaneen & Magoebaskloof saam met die oumense......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 24, 2012
Messages
31,630
Reaction score
7,933
Location
Slowveld
Bike
KTM 890 Adventure R Rally
Kort nadat ek my Husky 701 aanskaf, nooi Chopperpilot my om saam met hom en die ander oumense  :peepwall: van die Husky clan te gaan ry in Limpopo.  Ek sê natuurlik "JA" sonder om te aarsel en na weke se gewag en bollie praat op ons WhatsApp groepie breek die groot naweek aan. Vrydagoggend moet ek nog 'n paar tande boor, maar net na 12 uur tel ek vir Chopperpilot en sy Husky 610 by sy huis op.




0f551fcc657249dba903d9f7709036c0.jpg
 
Top