Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Anzel se eerste langer rit  (Read 469 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Anzel se eerste langer rit
« on: August 08, 2017, 02:46:22 pm »
By Bavarian om die koffie en muffins Saterdag more besluit ons ons gaan bietjie skoet. Anzel se eerste langer rit buite die stad van Pretoors, nog nie lank haar learners nie, so vir nou eers net die swart pad maar so vinnig n roete geplot terwyl ons braai Saterdag aand en ons het n halwe plan.

Michelle op haar 650 X country, Deon en Tommie op die tripple black LC 1200, Anzel op haar G650GS, en ek op die Military Fuel Tanker

Sondag oggend wag ons op die vriende.
« Last Edit: August 08, 2017, 03:02:38 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 
Offline alwyn_gs

  • Gelšnde/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,086
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: Anzel se eerste langer rit
« Reply #1 on: August 08, 2017, 02:58:53 pm »
Lekker rustig amper Delmas om, en in Bronkhorstspruit stop ons by die chinese tempel.. die hekke is oop en gaan loer n bietjie... moet eerlik wees was n weird intresant. Mag nie foties geneem nie, dus maar dit gerespekteer, en net buite geneem.

Vandaar die laaste end Cullinun, toe ry ons wragting bietjie grond gery met die padwerke op die R513 noord.

Daar eet ons by die Oppistasie restuarant en skiet terug Pretoors toe om Italiaanse roomys by Aroma in Hatfield vir poeding te geniet.
« Last Edit: August 08, 2017, 03:07:12 pm by alwyn_gs »