Anzel se eerste langer rit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
By Bavarian om die koffie en muffins Saterdag more besluit ons ons gaan bietjie skoet. Anzel se eerste langer rit buite die stad van Pretoors, nog nie lank haar learners nie, so vir nou eers net die swart pad maar so vinnig n roete geplot terwyl ons braai Saterdag aand en ons het n halwe plan.

Michelle op haar 650 X country, Deon en Tommie op die tripple black LC 1200, Anzel op haar G650GS, en ek op die Military Fuel Tanker

Sondag oggend wag ons op die vriende.
 

Attachments

  • IMG-20170805-WA0009.jpg
    IMG-20170805-WA0009.jpg
    217.5 KB · Views: 192
  • 20170806_085926.jpg
    20170806_085926.jpg
    206.1 KB · Views: 195
Top