Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand  (Read 1885 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #20 on: August 17, 2017, 04:33:44 pm »

Daai pad as hy nat is is nie n grap nie. n 4x2 bakkie loop gly gly en spin spin teerpad toe. :eek7: :deal:

Selfs 'n 2 x 1 motorfiets val om.  'n Paar keer :peepwall:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,817
  • Thanked: 517 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #21 on: August 17, 2017, 04:43:55 pm »
Jis, maar dit is mooi.  Ek het vetkoek bestel vir vanaand.

Jm en kaas of maalvleis?  ;) :lol8:
"Die held is versigtig vr die gevaar en dapper daarin; die lafaard is dapper vr die gevaar en versigtig daarin."

CJ Langenhoven
 

Offline EssBee

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,587
  • Thanked: 81 times
Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #22 on: August 18, 2017, 02:59:50 pm »
Thanks for sharing! Looks awesome!
 

Offline Piet

Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #23 on: August 18, 2017, 04:20:55 pm »

Mens moet maar trapsuutjies ry so deur die sneeu en ys deur.

Mens MOET!

Ek was gisteroggend by 'n tender meeting in Lesotho (Tlokoeng). Op pad terug begin dit sneeu en toe ek sien die ys begin versamel (smelt nie meer net weg nie), toe toets ek die Grand Vitara se remme - hy gly onmiddelik! Ek ry toe maar stadiger. Net 500 m verder kry ek 'n mede-vergadering-ganger op sy regterdeure in die dreineringsloot langs die pad! Gelukkig het die manne niks oorgekom nie, maar die company vehicle, eish - hy l en rus.  :imaposer:
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,771
  • Thanked: 105 times
  • You want my what??
Re: Die Sneeuberge doen hulle naam gestand
« Reply #24 on: August 18, 2017, 04:33:23 pm »
"En toe 'n sneeumannetjie bou:"

Tough okes you guys, building snowmen with bare hands. Even Vernon Koekemoer would have worn gloves  :biggrin:

Puik fotos van die ysbelaaide heining