OASIS 26/08

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

blinkes

Race Dog
Joined
Aug 29, 2010
Messages
778
Reaction score
1
Bike
Yamaha Super Tenere
Die TKC agter op die Titanic kan nog so 'n paar kilo's loop voor hy vervang moet word vir die groot uittog Ladybrand toe. Soos ek verneem, is daar sekere mense wat 'n groot lus het vir bike ry. Ek gaan nou Saterdag so 'n vinnige draai gooi daar na my vriend toe in die Cederberge. Wil net check dat alles reg is op die bike vir die lang trip, via baie lekker (drink) plekke om, na Ladybrand. So as iemand voel die lewe druk te veel , vat gou so 'n "regrukker" dag met die bike en kom kuier by Oasis, dit is tog altyd lekker.
 
Top