alwyn_gs
Race Dog
Baie sad, maar na 126 000km is die Military Fuel Tanker gedecommision... Na baie avonture saam liewe vriende en vroulief oor grense van Lesotho, Botswana, Mozambiek en Swaziland.
Die versit van berge... veral die Drakensberg en Waterberge
Was die tuig op ons Honeymoon tot die DKW in die stad, op en af werk toe, gym toe selfs inkopies met die panniers. Van in die reen tot snerpende koue en warm somers het die skoeter ons rond gerits.
En gedra soos n staatmaker net soos n duitse fiets kan... DANKIE BAIE EN SALUUT!

Attachments
-
FB_IMG_1503606200085.jpg65.9 KB · Views: 730
-
FB_IMG_1503606356271.jpg41.4 KB · Views: 718
-
FB_IMG_1503606384176.jpg57.1 KB · Views: 722
-
FB_IMG_1503606398717.jpg50.9 KB · Views: 734
-
FB_IMG_1492330847731.jpg48.3 KB · Views: 723
-
FB_IMG_1503606417586.jpg70.7 KB · Views: 727
-
FB_IMG_1503606444835.jpg37.1 KB · Views: 732
-
FB_IMG_1503606468243.jpg36.3 KB · Views: 725
-
FB_IMG_1503606145545.jpg61.2 KB · Views: 736