A mothers' worst nightmare

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Beebop

Race Dog
Joined
Jun 29, 2010
Messages
4,466
Reaction score
776
Location
Pretoria
Bike
BMW R1150GS Adventure
https://brakpanherald.co.za/160144/bekende-besigheidsman-se-seun-sterf-motorfietsongeluk/?utm_content=buffereadcc&utm_medium=social&utm_source=twitter.com&utm_campaign=buffer#.WaaUWmcecTw.facebook


n 17-Jarige leerder van die Hoërskool Stoffberg is vanoggend oorlede toe hy op pad na die skool was om rekord eksamen te skryf.

Dayne James Irving  het op sy motorfiets gery toe hy op die hoek van Stasieweg en Gardinerlaan in ‘n botsing met ‘n munisipale bus betrokke was.

Hy is op die toneel oorlede.

Sy pa is die bekende besigheidsman, Mark Irving, wat al vir jare lank Extreme Pets besit.

Sy ontroosbare ma, Charmaine, was ook op die toneel.

Meer inligting sal volg.
 
Top