Klein fiets Pretoria

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

seanpta

Pack Dog
Joined
Oct 6, 2015
Messages
98
Reaction score
6
Bike
Zero (all models)
Sit so bietjie en browse deur ou posts op die forum en kom af die klein bike trips na WD Den wat in die verlede gedoen is.
Lyk na vet pret en wonder doen julle manne nog soortgelyke trips?
Ek bedoel nou regtig klein bikes soos in 125/250 teen rustige tempos.
Ek is tans gelimit tot n chinese 250 maar sien kans en is baie lus vir so 2 dag 400km trippie.

Sean
 
Top