BakgatJaco
Race Dog
Met Toestemming van Heimer, plaas ek die volgende.
Ek bring hierdie Scooter, ter waarde van R225k na die bash toe.
Indien jy sou belangstel om R300 aan Gracia kinderhuis te skenk, sal jy 'n kans staan om hom te wen.
Oorspronklik sou dit 'n 1200 Trophy gewees het, maar met die samewerking van Bavarian Motorcycles Centurion, kan jy nou 'n
2017 BMW GS1200R Full Spec wen!! :thumleft:
Hierdie is 'n Proudly Meerkat inisiatief.
In british:
You can like to donate 300 Mandelas to Gracia Childrens Home and stand a chance to win this wanderfull Bike.
2017 BMW GS1200R Full Spec worf R225 0000 (fousant)
Herewiff links for more info:
Eish, dis beter, ek post links vir meer inligting:
Die post op Proudly Meerkat :
https://www.facebook.com/groups/proudlymeerkat/permalink/735950156604257/
Gracia Kinderhuis:
https://www.facebook.com/Gracia-Child-and-youth-care-centre-152351554932741/?ref=br_rs
Meerkat Cares for Gracia, omgeegroep:
https://www.facebook.com/groups/meerkatcares/
Gracia 365, my en 'n paar ander se projek vir fondse
https://www.facebook.com/365daysforgracia/?ref=br_rs
Like asb sommer ook die groepe op Facebook
Like sommer Bakgat BRaai ook terwyl julle nou besig is!! https://www.facebook.com/BakgatBraai/
Julle kan depositos ook doen en sodoende jou kaartjie kry.
Moenie uitmis op hierdie geleentheid op die scooter nie.
En as jy KTM ry, ek sal hom vir jou ORANJE verf.