Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Problem solved  (Read 51 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Swannie 685

Problem solved
« on: September 25, 2017, 01:44:41 pm »
Clutch kabel vanoggend gebreek. Clutch release shaft per ongeluk opgelig en gesien baie droog. Versigtig teruggesit.Handboek sÍ nie onnodig uithaal nie. Is dit raadsaam om weer uit te haal, ghries op te sit en weer terugsit ? Of moet ek liewer los ?


Sent from my ZTE Blade C310 using Tapatalk

« Last Edit: September 26, 2017, 01:12:54 pm by Swannie 685 »
Wanneer ek iets wil herstel, is dit heeltemal gef*k daarna.

Vorige bikes: Suzuki 50cc, Yamaha 185,Honda 250,Kawasaki Z650, Kawasaki Z1000, Honda CB900F en Suzuki DR500. Tans Kawasaki KLR 685