My Quest ondervinding

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

$TYRES$

Pack Dog
Joined
Jan 18, 2012
Messages
50
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Jip ek wil ook graag my ondervinding deel van Honda Quest.  Moet my nog elke dag knyp en se jou gelukkige bliksem.  Toe ek in Windhoek land en almal weer sien en beter leer ken het ek agter gekom watse sterk groep mense dit is,  almal met sterk persoonlikhede,  Ek het gedink ag wat dis mos n lekker vakansie wat Honda betaal. Die eerste aand wat ek my partner Charl Potgieter ontmoet by Spitzkoppe was sy eerste woorde aan my *ek is hier om Quest te wen*.  oh oh. Toe ontmoet ek vir Hardy de Kock van Spesialsed Adventures toe kom ek agter my vakansie is verby,  hierdie is n goed georganiseerde kompetisie vir Honda en veral die Africa Twin.   Die volgende aand by Palmwag se ek vir Charl ek is Boots and all IN.  Ek het vir Charl gese ons moet maar laag le en uit Hardy se pad bly, ha ha ha.  Ek en Charl het van die begin af geclick.  Ons het vir mekaar gese ons moet georganiseerd wees,  ontspan en FUN he. Die eerste 3 aande het ek egter net na ander se raad geluister om die vuur om veral my sand ry vermoe op te knap,  Pieter se ry buite jou comford zone, wat se Andrew wat se Clinton en Kobus.  Die boertjie het egter in homself getwyfel en gewonder hoe het Hardy dit reggekry om 19 sulke ysters bymekaar te kry.  Hier is ook n paar boeke wat ek gelees om my kop reg te kry en die tipe oefeninge wat ek gedoen het om die core biekie sterker te maak.
 
Top