Dankie Hannes vir die fotos en die RR. Ja dit was lekker om weer saam te ry, al was dit nou net n vinnige en kort trippie gewees. Ons glo daar sal een of ander tyd weer n behoorlike trip gedoen word. En ja, you can never be too sure when you visit Aunt/Ouma Tottie's Restaurant. That Russian did look a bit suspicious.

Till next time
