Trip to Lesotho, a discussed here many moons ago, to pillion or not to??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 9, 2014
Messages
186
Reaction score
1
Location
Centurion
Bike
KTM 1190 Adventure
Hi Honne,

Om weer aan te sluit by 'n stokoue topic, ek het gelees van hierdie nice trippie deur Lesotho.  Ek noem die bestemmings hieronder...

Ek wil net weet, kan net ek en my pillion dit doen (maw net 1 bike, 2 mense), of is dit beter met paar bikes?

Thx vir die wat hierdie paaie dalk ken.

Dag 1.  Joburg tot by Clarens of Ficksburg.

Dag 2.  195km,  Ficksburg na Semonkong.  Gaan in by Pekabrug grenspos. Teer en grondpad tot by Semonkong. Besoek die Maletsunyane waterval.

Dag 3. 323km, Semonkong, Ramabanta, Malealea, gaan uit by Tellebridge. Ry Laundene's nek pas tot by Tiffendell.

Dag 4.  342km, Tiffenndell, Tenahead, nuwe 2spoor na Matatielle, gaan in by Quacha's nek en ry dan 'n 100km grondpad met van die mooiste uitsigte in Lesotho tot by Seshelabathebe.

Dag 5. 232km, Seshelabathebe, Matebengpas, Sehonghong, Thaung, Mokhotlong, Sanipas af tot in Himeville.

Dag 6. Himeville terug na Joburg.



 
Top