Uitlaat temperatuur

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ON-RNR

Pack Dog
Joined
Jul 12, 2008
Messages
497
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Honda XR650R
Hoop iemand kan help?
My XT 600e se uitlaat word baie warm, soveel so dat hy die side cover begin smelt. Dit gebeur amper meer op hoer spoed en met dit bedoel ek 100km/h.
Bike is standaard standaard uitlaat pyp en goed gediens tot ophede waar hy nou 60k kilos op het.
Ek wil nie graag die engin beskadig nie.
Enige hulp sal wardeer word
 
Top