Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 1980 Honda XR250 coming to life.....  (Read 11291 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #180 on: June 13, 2018, 07:46:38 am »
Exhaust gaskets...out with the old and in with the new...

1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline Mr D

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #181 on: June 13, 2018, 07:47:54 am »
How on earth did I miss this thread.

Great job so far @WNaude - keen to follow the progress.
All men dream, but not equally. Those who dream by night in the dusty recesses of their minds, wake in the day to find that it was vanity: but the dreamers of the day are dangerous men, for they may act on their dreams with open eyes, to make them possible. T. E. Lawrence
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #182 on: June 13, 2018, 08:00:05 am »
Then onto the electrics, which is definitely not my strong point.

Thank goodness any 4 year old could connect and re-install the wiring harness as there wasn't much to install.... :imaposer:

Did manage to route them much better this time and gave them much better insulation....

« Last Edit: June 13, 2018, 12:49:25 pm by WNaude »
1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #183 on: June 13, 2018, 08:02:08 am »
How on earth did I miss this thread.

Great job so far @WNaude - keen to follow the progress.

Thanks Mr D,
Appreciate.

Leke fred this. Learning every day. almost there
1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #184 on: June 13, 2018, 08:05:04 am »
New rear sprocket installed,

Going with the 45T as to the standard 55T.

This bike is meant for the open farm roads so looking to get some extra top end.

1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #185 on: June 13, 2018, 08:07:29 am »
Some new parts as well,

Air fillter
Chain
Kick starter...

1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,132
  • Thanked: 32 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • View Profile
    • My Towns A to Z
Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #186 on: June 13, 2018, 08:28:09 am »
Jy vorder mooi Werner.

Die bike begin nou baie netjies like... amper daar en well done  :thumleft:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #187 on: June 13, 2018, 08:43:40 am »
And that is where things are standing at the moment.

I think most of the major work is done.
Still some work and challenges left, but hey, that's what bike building is about.

Next on my to do list, with some challenges:

Install Carburetor
Install Air box
Install all cables
Install Chain
Install all plastics and covers

This biggest concern is that the old header pipes and exhaust is rusted and dusted...
There is a guy in Heidelberg that makes these pipes, all stock standard sizes. But due to the new shocks that has canisters i'm pretty sure that this will clash with the pipe. So might need to do a small modification, which i'm not keen on doing as I don't want to cut and weld the new pipes. 

Maybe someone knows someone that can make me a new exhaust???
Anyone?
« Last Edit: June 13, 2018, 08:46:15 am by WNaude »
1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,120
  • Thanked: 116 times
  • Time takes a cigarette...
    • View Profile
Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #188 on: June 13, 2018, 03:11:05 pm »
Netjies. Baie netjies.  :thumleft: :thumleft:
eberhard
Aggostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #189 on: June 13, 2018, 05:32:48 pm »
Jy vorder mooi Werner.

Die bike begin nou baie netjies like... amper daar en well done  :thumleft:

Dankie Carel.
Amper daar ja.
Jyt baie opvang werk....
1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #190 on: June 13, 2018, 05:34:45 pm »
Netjies. Baie netjies.  :thumleft: :thumleft:

Dankie Heinrich, waardeer.
Dit het sover mooi uitgekom al moet ek dit nou self se...
1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline zetman

  • Grondpad Alie pad
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Free State
  • Posts: 1,936
  • Thanked: 11 times
  • Plak n Palm...
    • View Profile
Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #191 on: June 13, 2018, 06:02:36 pm »
 :ricky: jy vorder goed  hoor by kobus dan leen jy sy headers vir n template vir die nuwes wat jy wil lat maak
Hou die Tyres op die Grondpad...
 

Offline Kobus Myburgh

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #192 on: June 14, 2018, 06:29:22 am »
Net toe ek dink ons het jou vir ewig afgestaan aan daai mooi verloofde van jou is jy terug met ‘n ‘bang’!  :lol8:

Dit lyk baie goed Werner.  :thumleft:  Doen tog jouself ‘n guns en bederf jouself met ‘n nuwe voor sprocket.  Daai een se tande lê al bietjie oor en jy belê reeds in ‘n nuwe ketting en agter sprocket.  STARTLINE het ons voor sprockets en selfs die retainer plate vir min geld.

@zetman , my header sal dalk ook moet veranderinge ondergaan om die shock reservoir te akkommodeer.  :patch:

Werner praat met Runner.  Om die draai van hom is ouens wat exhausts bou wat hoogs aanbeveel word.  Hulle sou my rally pyp bou maar ek het nooit sover gekom nie.  Sal bietjie kop krap oor wat hulle naam is.
« Last Edit: June 14, 2018, 06:30:37 am by ktmkobus »
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Kobus Myburgh

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #193 on: June 14, 2018, 06:31:41 am »
Anders stuur ek vir jou my stel headers en laat weer opmaak vir myne.  Ek is mos nou weer hier waar hulle vandaan kom.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,132
  • Thanked: 32 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • View Profile
    • My Towns A to Z
Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #194 on: June 14, 2018, 07:58:01 am »
Jy vorder mooi Werner.

Die bike begin nou baie netjies like... amper daar en well done  :thumleft:

Dankie Carel.
Amper daar ja.
Jyt baie opvang werk....

Ek weet ek het baie opvang werk, maar met die trek agter die rug en meeste van die goed wat by die huis gedoen moet word wat nou ook klaar is, het ek hopelik nou weer tyd om aandag aan dit te gee. Ek mooet nog neg die engine mooi skoon maak en mooi spuit en dan daai warboel van die bedrading aanpak dan is myne ook klaar.

Hopelik kan ek my tread ook binnekort weer bietjie update.
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #195 on: June 14, 2018, 08:29:46 am »
Net toe ek dink ons het jou vir ewig afgestaan aan daai mooi verloofde van jou is jy terug met ‘n ‘bang’!  :lol8:

Dit lyk baie goed Werner.  :thumleft:  Doen tog jouself ‘n guns en bederf jouself met ‘n nuwe voor sprocket.  Daai een se tande lê al bietjie oor en jy belê reeds in ‘n nuwe ketting en agter sprocket.  STARTLINE het ons voor sprockets en selfs die retainer plate vir min geld.

@zetman , my header sal dalk ook moet veranderinge ondergaan om die shock reservoir te akkommodeer.  :patch:

Werner praat met Runner.  Om die draai van hom is ouens wat exhausts bou wat hoogs aanbeveel word.  Hulle sou my rally pyp bou maar ek het nooit sover gekom nie.  Sal bietjie kop krap oor wat hulle naam is.


Ag hoor nou, dankie Kobus, waardeer.

Ek kry mar skaam om fotos te post as ek kyk hoe netjies jy werk....jou skoonmaak van parte proses is heelwat van 'n beter standaard as myne. Daardie bead blast kabinet doen wonders teenoor my ou wire brush op die bench grinder... :imaposer:

Jy sal my nie glo nie mar ek het 'n voor sprocket by Startline gekoop, die 14T want hulle stock nie meer die standaard 13T nie en ooknie die retainer plate nie. Toe ek dai 14T wil fit to allign sy gaaitjies nie op met die van die retainer plate wat ek het nie. So nou weet ek nie wat om te doen nie... :-[
Ek wil ook eintlik 'n nuwe sprocket voor opsit mar dis asof ek net nie die regte een kry nie. Ek sal dan maar nog so bietjie soek. Attie van EMD het gese hy lyk nog vir hom oraait mar ek wil tog maar 'n nuwe een opsit.

Ek sal bietjie vir Runner 'n lui gee as ek nie regkom nie dankie.

Ek dink voor ons nou te ver gan om daardie pype van jou hier te kry laat ek net kyk of ek nie eers regkom hier nie, maar baie dankie vir die offer.

Ek hou jou op hoogte Kobus
1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline Toffie@2

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 353
    • View Profile
Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #196 on: June 14, 2018, 12:24:03 pm »
Goeiewerk sover! Geniet die projek saam met jou.  :thumleft:
Yamaha 175 IT
Yamaha 125 YBR (Varsity wiele)
2007 BMW F650GS
2014 KTM 1190 Adv (Sold)
2012 Honda XR650L
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #197 on: June 19, 2018, 08:50:40 am »
So made a little progress over the weekend...

After seeing the latest builds and restorations on this forum, I feel pretty shit posting on here....not nearly as crafted and gifted as some of the guys here. So I won't mind any negative comments.... :imaposer:

While still looking for someone that can help me with a exhaust I did manage to fit the throttle cables, front brake cable, clutch cable speedo cable and carb.

Had a brand new speedo cable made for fairly cheap, looking bakgat.

1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,132
  • Thanked: 32 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • View Profile
    • My Towns A to Z
Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #198 on: June 19, 2018, 11:18:11 am »
Jy vorder baie goed.... :thumleft:

 Jou gat brand seker al om hom aan die brand te skop  :pot:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline WNaude

Re: 1980 Honda XR250 coming to life.....
« Reply #199 on: June 19, 2018, 11:23:39 am »
Jy vorder baie goed.... :thumleft:

 Jou gat brand seker al om hom aan die brand te skop  :pot:

Jis ek se jou, nie net bietjie nie.

Hy moes lankal al grondpad gesien het... :ricky:
1982 R100RS, 1980 XR250, 2 X 1982 XR500R,