Resto? Nope, Customize by Black Silver Customs - Honda CX500

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

weskus

Race Dog
Joined
Nov 24, 2008
Messages
3,436
Reaction score
16
Location
Riebeek Wes
Bike
KTM 990 Adventure
Manne, ek het lanklaas gepost en aktief gewees op WD's. Intussen het ek 'n Honda CX500 aangskaf wat heel volledig en meganies goed is. Wil sommer so tussendeur begin krap aan die outjie. My 1ste vraag: Waar in die kaap gaan ek die extensions tussen die heder pipes en die "startline tipe canisters" kan laat buig of sweis, en hulle moet blink..
 

Attachments

  • CX500 Upswept Pipe.jpg
    CX500 Upswept Pipe.jpg
    103.4 KB · Views: 907
Top