Africa Twin 2018

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Steeks

Pack Dog
WD Supporter
Joined
Nov 30, 2016
Messages
250
Reaction score
51
Location
Stellenbosch
Bike
Yamaha Super Tenere
lyk asof Honda geluister het na die mark - die 2018 version kom met 'n klomp goeie upgrades :

- groter tenk
- beter ground clearance (maar laer seat?)
- flat seat
- crash bars standard
- decent sump guard - laat my die aan die rd03 / rd04 s'n
- beter windscreen
- beter suspension
- ride by wire throttle
- beter traction & extra ride modes
- hrc colour scheme

laat my altyd wonder hoekom hulle nie van die begin af al die dinge bygesit het nie - marketing plan?

waneer die outjie ge release word dink ek nie daar sal baie wees wat kan kers vas hou nie - wat dink julle?


https://www.youtube.com/watch?v=Wa7uXejkvyw
 

Attachments

  • 2018-Honda-Africa-Twin-Adventure-Sports-LHS-2-1024x685.jpg
    2018-Honda-Africa-Twin-Adventure-Sports-LHS-2-1024x685.jpg
    196.3 KB · Views: 1,084
Top