Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: weskus spoorpad - raad asb  (Read 218 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JourneySA

  • Newbie
  • *
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 37
    • View Profile
weskus spoorpad - raad asb
« on: November 14, 2017, 08:56:35 am »
Hi Manne,

ek beplan 'n trippie langs die spoorpad af van Elands na Velddrif (of Vredenburg?) - net 'n paar vra vir die wat weet -

- ek sien daar is borde wat praat van 'n permit?
- is dit baie sanderrig?

Baie dankie!
 

Offline ChristiaanJ

Re: weskus spoorpad - raad asb
« Reply #1 on: November 14, 2017, 09:03:10 am »
Daai pad onlangs met n Corrola rental gery. Was ook bekommerd oor die permit storie, maar het SAPS, privaat, Transnet en selfs RAM Couriers voertuie teëgekom.

Al die hekke was oop, behalwe vir die laaste een by Vredenburg waar n wag gestasioneer was. Die het egter net die hek oopgemaak en ons het deur gery.

Daar is stukke wat seekant langs die spoor loop wat nogal sanderig raak, maar vir die ander gedeeltes was dit n grond snelweg.

Sent from my SM-G930F using Tapatalk
« Last Edit: November 14, 2017, 06:08:51 pm by ChristiaanJ »
 
The following users thanked this post: JourneySA

Offline Ouman

Re: weskus spoorpad - raad asb
« Reply #2 on: November 14, 2017, 09:17:08 am »
Ons het ook al daardie pad gery vanaf Vredendal tot by Granaatboskolk en daarvan na Brandvlei oppad na die pan toe.

Die pad oppervlak was uitstekend met baie min sand. Di pad wat ons gery het om by die spoorpad uit te kom was effens ongemaklik plek-plek.

Blinkes was ons toerleier op hierdie trip. Hy sal jou beslis meer kan se van die permit storie.

WAARSKUWING: Pasop vir voertuie (Eskom veral) teen die blinde hoogstes. Hulle verwag nie ander voertuie op die pad nie en kom dan sommer aan die verkeerde kant oor. En wees bedaard met die spoed! Die pad is so lekker dat jy vinniger begin ry en dan van die draaitjie na die hoogstes jou uit. Vra maar die klong op sy 990 wat daar weg is met gebreekte ribbes!!
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 
The following users thanked this post: JourneySA

Offline Dunnes

Re: weskus spoorpad - raad asb
« Reply #3 on: November 14, 2017, 05:09:01 pm »
Dagse

Toe ek 'n paar jaar terug op die Sishen lyn gewerk het, het Transnet naderhand spoed kameras opgesit aangesien daar 3 dodelike ongelukke was in die maand wat ons daar was. Pasop vir die blinde hoogtes en kyk maar vir koedoes. Ek moes 'n paar keer koes

Jy het seker hierdie draad al gesien: http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=164587.msg3730824#msg3730824
 
The following users thanked this post: JourneySA

Online Worsbeer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 608
  • Thanked: 6 times
    • View Profile
Re: weskus spoorpad - raad asb
« Reply #4 on: November 16, 2017, 10:33:51 am »
Kan iemand dalk op n map merk hoe die pad loop van Veldrif af tot by Strandfontein? Sal ook so n trip wil doen


Sent from my iPhone using Tapatalk
KTM 1190 R
Honda Africa Twin RD04
Honda CRF 450R
Honda XR 500
Kawasaki KDX 200
 

Offline Andy660

  • Hyundai Specialist
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,373
  • Thanked: 5 times
  • You are responsible for the bike behind you !
    • View Profile
    • http://www.hunday.co.za
Re: weskus spoorpad - raad asb
« Reply #5 on: November 17, 2017, 12:13:57 am »
Worsbeer, het die trippie al n paar keer al gedoen,
Klink soos n plan !
« Last Edit: November 17, 2017, 12:14:34 am by Andy660 »
BEADMASTER LEVERS http://youtu.be/RWH3PRgjOKM  email accentgt8@gmail.com
EMERGENCY NO.                                            
From a cell phone you can dial 147
Also 082 911 will get you through to Netcare's Emergency Control Room[img width=65 height=100 ]   http://www.youtube.com/watch?v=R1Kzcn0SPIA&feature=player_embedded
YAMAHA HELDERBERG  Ambassador