To kle500 or not to...kort hulp asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

BesterR

Pack Dog
Joined
Jun 8, 2015
Messages
244
Reaction score
1
Bike
AJS (all models)
Hello daar

Ek soek nou al tydjie duel sport wat ek vir eerste ruk net as commuter will gebruik..

Die volgende bike is beskikbaar:

Dis 'n 2006 model met 40k km op die clock. Die fiets het volle diens rekord en het topbox en ander exhaust op en ook hoer skerm.

Prys is R26000

En volgens eienaar is daar geen foute nie en lyk of fiets nie gebruik is vir off road nie. Het nie crash bars of merke op fairings nie.

So ja is dit goeie prys en goeie fiets vir eerste dual sport.

Enige raad sal baie waardeer word...tot die engels kan maar gegooi word.
 
Top