Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: MotoGP 2018.  (Read 36747 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline TheBear

Re: MotoGP 2018.
« Reply #1080 on: September 11, 2018, 09:01:52 am »
I think Fenati is a misunderstood genius, if you cant brake later then get the others to brake earlier!  :imaposer: :imaposer: :imaposer:

 :laughing4: :laughing4:
.#BRADICAL!
 

Offline TheBear

Re: MotoGP 2018.
« Reply #1081 on: September 13, 2018, 02:00:35 pm »
Mr. Fenati announced his retirement from motorcycle racing.
.#BRADICAL!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,417
  • Thanked: 174 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: MotoGP 2018.
« Reply #1082 on: September 13, 2018, 05:21:46 pm »
Mr. Fenati announced his retirement from motorcycle racing.
met ander woorde hy gaan nou olywe pluk!! :lol8: :lol8: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline TheBear

Re: MotoGP 2018.
« Reply #1083 on: September 14, 2018, 09:15:42 am »
Mr. Fenati announced his retirement from motorcycle racing.
met ander woorde hy gaan nou olywe pluk!! :lol8: :lol8: :lol8:

 :laughing4: :laughing4:

Ek weet nie.  SÍ nou hy gooi iemand met 'n olyf!
.#BRADICAL!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,417
  • Thanked: 174 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: MotoGP 2018.
« Reply #1084 on: September 14, 2018, 12:57:37 pm »
Mr. Fenati announced his retirement from motorcycle racing.
met ander woorde hy gaan nou olywe pluk!! :lol8: :lol8: :lol8:

 :laughing4: :laughing4:

Ek weet nie.  SÍ nou hy gooi iemand met 'n olyf!
Ja nee die man het bewys hyy is n bedreiging vir die samelewing.
Al gedink wat sou gebeur indien hy sou vorder tot by Moto GP en MM druk hom effe van die baan af soos hy al per geleentheid gedoen het. Die man sal jy voor en agter briek gelyktydig trek en trap van kwaadgeid. :eek7:
Ek wonder hoeveel keer het hy al self na sondag na die clip gekyk wat hy gedoen het en gewonder jou stupid poepol of dink hy hy was binne sy reg?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline TheBear

Re: MotoGP 2018.
« Reply #1085 on: September 14, 2018, 01:16:29 pm »
Ek het sy verskoning vra gelees.  Twee paragrawe vra hy om verskong en dan vir ses beduie hy hoekom hy dit gedoen het en dat Manzi k@k gesoek het.
.#BRADICAL!
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,417
  • Thanked: 174 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: MotoGP 2018.
« Reply #1086 on: September 14, 2018, 01:18:30 pm »
Ek het sy verskoning vra gelees.  Twee paragrawe vra hy om verskong en dan vir ses beduie hy hoekom hy dit gedoen het en dat Manzi k@k gesoek het.
So hy kan lees en skryf!!? ;)
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline TheBear

Re: MotoGP 2018.
« Reply #1087 on: September 14, 2018, 01:37:43 pm »
Ek het sy verskoning vra gelees.  Twee paragrawe vra hy om verskong en dan vir ses beduie hy hoekom hy dit gedoen het en dat Manzi k@k gesoek het.
So hy kan lees en skryf!!? ;)

Weet nie.  Iemand kon names hom geskryf het.   :biggrin:
.#BRADICAL!
 

Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,868
  • Thanked: 42 times
    • View Profile
Re: MotoGP 2018.
« Reply #1088 on: September 15, 2018, 07:29:19 am »
Dat was 'n kak move. Absoluut. Maar is dit jou soveel egter as MM wat almal uit sy pad uit stamp?
Of VR wat sy knie gebruik?

Hy was ook nie al ou wat al dit gedoen het nie.

https://youtu.be/9h3LvcY2CJs
« Last Edit: September 15, 2018, 07:30:41 am by DirtRebell »
 

Offline 2StrokeDan

Re: MotoGP 2018.
« Reply #1089 on: September 15, 2018, 04:22:44 pm »
Dat was 'n kak move. Absoluut. Maar is dit jou soveel egter as MM wat almal uit sy pad uit stamp?
Of VR wat sy knie gebruik?

Hy was ook nie al ou wat al dit gedoen het nie.

https://youtu.be/9h3LvcY2CJs

VR is onskuldig, daai Yamaha is te stadig om langs n ander bike in te skuif vir so n brake-check move. :peepwall:
 

Offline TheBear

Re: MotoGP 2018.
« Reply #1090 on: September 17, 2018, 10:12:55 am »
Dat was 'n kak move. Absoluut. Maar is dit jou soveel egter as MM wat almal uit sy pad uit stamp?
Of VR wat sy knie gebruik?


As jy van die VR versus MM ding praat, dis darem bewys dit was nie waar nie.

Dat was 'n kak move. Absoluut. Maar is dit jou soveel egter as MM wat almal uit sy pad uit stamp?
Of VR wat sy knie gebruik?

Hy was ook nie al ou wat al dit gedoen het nie.

https://youtu.be/9h3LvcY2CJs

VR is onskuldig, daai Yamaha is te stadig om langs n ander bike in te skuif vir so n brake-check move. :peepwall:

Daarby spin en gly die ding so baie jy kan nie een hand van die handles afhaal nie!   >:D
« Last Edit: September 17, 2018, 10:13:59 am by TheBear »
.#BRADICAL!