Weedkiller - Adie
Race Dog
- Joined
- Aug 12, 2012
- Messages
- 1,437
- Reaction score
- 33
- Bike
- BMW F800GS
Christmas came early this year.
Ek is basies sedert Baja 2016 sonder 'n fiets. Was gelukkig om Mike se 800 te kon gebruik terwyl hy leen fietse kon kry vir ons maandelikse weg naweke. My Dakar moet nou weer van 'n Rally fiets na 'n DS ombou word maar tyd is min en projekte baie.
En toe kom Rockfox tod die redding met die Lawa lamp.
Intussen is die fiets toegerus met al die Rockfox produkte vie 'n 800. Nou oor die stil dae sal ons 'n paar 'nuwe'items ontwikkel wat saam met die sagte bagasie gaan.
Nou moet ek net genoeg geld maak om te kan aftree sodat ek weer die pad kan vat.
Adie