The Lava Lamp arrived

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 12, 2012
Messages
1,437
Reaction score
33
Bike
BMW F800GS
Christmas came early this year.

Ek is basies sedert Baja 2016 sonder 'n fiets.  Was gelukkig om Mike se 800 te kon gebruik terwyl hy leen fietse kon kry vir ons maandelikse weg naweke.  My Dakar moet nou weer van 'n Rally fiets na 'n DS ombou word maar tyd is min en projekte baie.

En toe kom Rockfox tod die redding met die Lawa lamp.

Intussen is die fiets toegerus met al die Rockfox produkte vie 'n 800.  Nou oor die stil dae sal ons 'n paar 'nuwe'items ontwikkel wat saam met die sagte bagasie gaan.

Nou moet ek net genoeg geld maak om te kan aftree sodat ek weer die pad kan vat.

Adie
 

Attachments

  • DSC_0026 (Medium).JPG
    DSC_0026 (Medium).JPG
    251.8 KB · Views: 439
Top