Verneukpan advies asb

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Watnou

Puppy
Joined
Apr 7, 2014
Messages
15
Reaction score
0
Bike
AJS (all models)
Ek beplan n trip Verneukpan toe. Kan iemand my asb laat weet wat die situasie is met kampplek op die pan bv wie om te kontak.
Kan n mens daar kamp? Sommer enige plek of is daar n kampplek waar jy MOET kamp?
Hoe is die weer daar in Januarie ens ens.
Beste RR's om te lees as voorbereiding?
Dankie by voorbaat manne.
 
Top