Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....  (Read 12704 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,864
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #40 on: January 05, 2018, 05:40:11 pm »
Was that short stretch of red sand there just before Kliprand? :o
OK if you do not remember Kliprand you blinked just before it!! :lol8:
:imaposer: :thumleft:
Yes - on the way to Kliprand...
Daai stukkie het my n slag of wat n hap uit my seat laat vat!! :o :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #41 on: January 05, 2018, 05:47:43 pm »
At the Kliprand-Bitterfontein T, after much consultation, we decided to go left towards Bitterfontein, and then later right on the N7 for the last bit to Garies ...
While standing at the T, tourists coming from Kliprand in a "Renta 4x4 Nissan" stopped to enquire where the closest tar is - they couldn't take it anymore ...  :imaposer: We passed them later on - still struggling with the conditions ... Now this is the driest landscape I've ever seen  - it's pitch black as if it burned!!!  :'( :'(
BTW  ::) Garies has the worst Hotel I've ever set feet in!!!  ::)
 

Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 31,864
  • Thanked: 797 times
    • dustriders.co.za
Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #42 on: January 05, 2018, 05:50:49 pm »
 Garies has the worst Hotel I've ever set feet in!!!

Not the first time this has been mentioned on WDs. Believe it or not there is a WD in Garies. Maybe I will tell him they should sort the hotel out. :deal:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #43 on: January 05, 2018, 06:03:00 pm »
 :laughing4: :laughing4:

This picture is a bit unclear - but it does give the "feeling" of the route to Kliprand ...
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #44 on: January 05, 2018, 06:13:41 pm »
While we were having a coldish beer at Garies Hotel, we tried to find decent affordable accommodation, but the closest seemed to be Kamieskroon ...  ::)
Never even heard of the place, but was this a welcome surprise!!!  :3some:

While in Garies, Dawie booked a house/chalet in Kamieskroon. At first sight I was very sceptical, but as I've already mentioned - it was not only a surprise, but a bargain too - "The Cosy Cottage" or something ...
To buy decent meat there is another story, but we still managed to have a great "braai" while watching the sun set over the mountains and adjacent N7...

BTW - Kamieskroon has a decent Lodge too!!!  :thumleft:
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #45 on: January 05, 2018, 06:17:07 pm »
Kamieskroon cont....
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #46 on: January 05, 2018, 06:20:25 pm »
So Day 2 started off a bit "shaky", but ended "graceful & peaceful" !! 
 

Offline Skolla

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #47 on: January 05, 2018, 08:07:48 pm »
Dankie julle twee reisgenote,dit was lekker die samesyn,of sal ek se saans :lol8:Nee wat glad kwaad vir Dawie nie,dit was n ongeluk,die lesers sal later agterkom daar is net 2 bikes in die fotos,dan sal ek weer reageer :lol8:
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #48 on: January 05, 2018, 10:46:21 pm »
Dankie julle twee reisgenote,dit was lekker die samesyn,of sal ek se saans :lol8:Nee wat glad kwaad vir Dawie nie,dit was n ongeluk,die lesers sal later agterkom daar is net 2 bikes in die fotos,dan sal ek weer reageer :lol8:

 :lol8: :thumleft: :thumleft:
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #49 on: January 06, 2018, 08:31:27 am »
Dag 3 - 29 Des 2017:

Skolla besluit om die "lyf" bietjie 'n blaaskans te gee - so hy sal op teer bly, terwyl Dawie en die uwe "the road less travelled" aanpak ...  :ricky:
Ons spreek af om mekaar in Springbok te ontmoet vir Ontbyt. So 10km uit Kamieskroon op die N7, "split" ons dus. Ek en Dawie draai regs en byna dadelik weer links op 'n "klein" grondpaadjie. Wat 'n "great" roete!!! Het lanklaas so 'n interessante pad gery, met asemrowende natuurskoon en BAIE Kokerbome  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Erens later op die roete, "bottom" ek my voorwiel lelik op 'n klipbank versteek tussen sand, en die skok deur die voorkant laat my besluit om liewer nie te kyk na die voorwiel nie - maar net te hoop ...  :patch:

 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #50 on: January 06, 2018, 08:35:33 am »
"Kokerboom" roete vervolg ...
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #51 on: January 06, 2018, 08:50:16 am »
Ons bereik Springbok - heelwat later as Skolla, en stop op 'n plek uit die gewoel om hom te bel en te hoor waar hy is. Terwyl ek op die bike sit en praat met hom, beweeg ek die "handle bars" - maar hulle willie, en toe - ja wragtig - die wiel is pap  :xxbah:, dis donnes warm, ons is dors en honger...  >:(

Een straatblok laer af is SupaQuick, en ek trek sommer daar in... Die eienaar is baie vriendelik, maar met alle respek - ek dink sy werkers "rule" die plek!  >:(
Al wat ek wou he is dat hulle die "tyre" se "bead" afdruk met 'n masjien, maar na ongeveer 'n uur se gewag (nadat ek self die wiel afgehaal het), besluit ons "de Hel", ons doen dit self, en 30min later toe is die GS weer gereed vir aksie!! My spaar binneband het ook 'n klein gaaitjie gehad (die een wat uit die wiel kom het 'n lelike "snakebite" gehad), en ons "patch" dit toe sommer self en sit hom (ou XR tube  :ricky:) in die GS!! Enigste beskikbare binnebande in Springbok is so dun soos 'n "bicycle tube", maar ek koop toe maar een vir spaar. Baie dankie wel aan SupaQuick vir die gebruik van julle afdak, waterbak, badkamer en domkrag - dit het rerig baie gehelp!!!  :thumleft: :thumleft:

12:30 toe trek ons in by "Tauren" - darem op SupaQuick se aanbeveling!! ::) Nou dis 'n lekker plek - jy gaan trappe af onder die grondvlak!!! Ontbyt raak toe middagete met yskoue verversings by !!!  O0 ;D
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #52 on: January 06, 2018, 09:21:51 am »
Ons verlaat Tauren lui lui ...
Ek en Dawie vat die Kleinzee roete na Port Nolloth, en Skolla die teer.

Die pad is maar natuurlik "corrugated & rocky & sandy" - maar dis nou nie meer vreemd nie, en ons laat waai ... hoewel ek maar "worry" oor my voorband ...

By die Port Nolloth afdraai, tel ek 'n GS1200 "poopscoop" op - as dit joune is - dit hang daar teen die paal !!!  ;)

Naby Port Nolloth straf ons 'n 2-300m rooi dik sand "patch" teen "100 + plenty" --- ffff@k !!!  :o :o :o "Stand up + Open up + Close your eyes" !!! :patch: :patch: Daar kom verkeer van voor af, aan die einde staan 'n "local" met sy Corolla + Ventertjie + papwiel reg in die middle van die pad... ffffffff .....
Op nr. 99 kry ons ons trajekte effe verander en mis hom - ffffff - dink daai ou het hom "bekkkkk" !!!  :dousing:

By Port Nolloth draai ons links - rigting MacDougall baai se kampterrein. Die plek is tot oorlopens toe vol, maar ek praat mooi met Dorris en sy grawe vir ons 'n plekkie uit ... Skolla sluit weer by ons aan ...

 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #53 on: January 06, 2018, 09:28:23 am »
Ons se  :bar: :bar: :bar:, en slaan  :campsite: :campsite: :campsite: op in die fyn-geharkte sand, terwyl 'n oorlamse klonkie ons vermaak totdat sy Pa hom naderhand kom soek ...  :lol8: Ons is nie lus om weer te braai nie, en besluit om vis in Port Nolloth te gaan soek ...
 

Offline ALLEN I

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,996
  • Thanked: 21 times
Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #54 on: January 06, 2018, 09:30:57 am »
I so envy this ride!! Now you can see why I have done this trip 6 times in a row.

If you guys have time this year, August is great in Nam because it's cool in the mornings and not too hot by 2pm.

Let me know if you have place for 2 more AT riders next time.

 :thumleft:

And another one in a form of a goose  :queen: he he  will be her first time on sand .  :biggrin: :biggrin: :ricky: :ricky:
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now  (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #55 on: January 06, 2018, 09:33:22 am »
I so envy this ride!! Now you can see why I have done this trip 6 times in a row.

If you guys have time this year, August is great in Nam because it's cool in the mornings and not too hot by 2pm.

Let me know if you have place for 2 more AT riders next time.

 :thumleft:

And another one in a form of a goose  :queen: he he  will be her first time on sand .  :biggrin: :biggrin: :ricky: :ricky:

 :lol8: :thumleft: :thumleft:
« Last Edit: January 06, 2018, 09:35:40 am by XRRX »
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #56 on: January 06, 2018, 09:40:59 am »
Die ou jaar "partytjie-gangers" werk bietjie op ons senuwees so al om die bikes terwyl ons 'n koelligheid by die baie "nice" Port Nolloth Hotel geniet ...
Toe ons langsaan by Vespetti gaan vis eet, besluit ons om maar die minste te wees, en die bikes te skuif ...
BTW, die vis is duur maar vrek lekker!!!  :thumleft:
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #57 on: January 06, 2018, 09:47:45 am »
Na 'n baie lekker kuier by Vespetti, ry ons terug MacDougall Baai toe in digte "sout-mis" ...  :eek7:
Skolla en Dawie eet nagereg uit 'n blik - ek het koffie geniet by Vespetti!!  :biggrin:

So kom Dag 3 dan tot 'n einde, en die keer slaap ek lekker terwyl ek in die sand dryf op my lemmetjie groen  8) "lilo"  :P :P ... want ek het 'n pomp te leen gekry!!  :P :P >:D
 

Offline ALLEN I

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,996
  • Thanked: 21 times
Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #58 on: January 06, 2018, 09:48:24 am »
Awesome mate "Gooi nog" enjoying the ride. Bloody "Gat" is " Jukking" for a "Lekker" ride so i scheme im "Sommer" gonna pack the old Boney and go for a short cruise. Dam thees RR's do "Snaakse Gooites" to a "Ou"
Biking since the age of 11 nothing beats the freedom when u out there on u baby. Been doing it over 40 years now  (that's life)
Born a Biker, Live like a Biker, Die a Biker
 

Offline XRRX

Re: Touch the Desert - Namaqua - Namibia ....
« Reply #59 on: January 06, 2018, 09:54:23 am »
Awesome mate "Gooi nog" enjoying the ride. Bloody "Gat" is " Jukking" for a "Lekker" ride so i scheme im "Sommer" gonna pack the old Boney and go for a short cruise. Dam thees RR's do "Snaakse Gooites" to a "Ou"

 :imaposer:  :imaposer:

Ja "ous", gaan nou eers Port Nolloth se sout - weggesteek tussen 10kg sand&stof van die bike af was - voor sy staan en roes ...  :patch: