Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Verneukpan 25 Mei 2018  (Read 5084 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,148
  • Thanked: 43 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #20 on: January 12, 2018, 06:36:54 pm »
Ek dink almal het 'n les geleer laaskeer. Kom ons gebruik daai wake-up call en  kuier sonder hospitaal dinge

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline 2StrokeDan

Re: Verneukpan 2018
« Reply #21 on: January 12, 2018, 06:59:46 pm »
Wag vir datums, sal dan sien.
 

Offline Zanie

Re: Verneukpan 2018
« Reply #22 on: January 12, 2018, 09:55:53 pm »
 :peepwall:
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,159
  • Thanked: 32 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #23 on: January 13, 2018, 07:55:42 am »
Kan ek vra vir erens in April  :biggrin: of is dit baie te vroeg.

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 28,523
  • Thanked: 88 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #24 on: January 13, 2018, 08:24:21 am »
Kan ek vra vir erens in April  :biggrin: of is dit baie te vroeg.

Hou in gedagte ek wil vir Gerrit vra om spitbraai te hou die 21ste April. 14 April sal lekker werk dan kan ek round trip doen :biggrin:
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,367
  • Thanked: 5 times
  • Die aai van Loeriesbaai
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #25 on: January 13, 2018, 02:02:36 pm »
Die datum is vir my die uitdaging.

Maart is Buff en WC bash
April is vol vakansiedae
Junie/Julie is te koud(hoor ek tussen die lyne) en Koës Rally is ook in daai tyd.

Wat oorbly is Mei.

Enige voorstelle is welkom.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 28,523
  • Thanked: 88 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #26 on: January 13, 2018, 02:44:03 pm »
Die datum is vir my die uitdaging.

Maart is Buff en WC bash
April is vol vakansiedae
Junie/Julie is te koud(hoor ek tussen die lyne) en Koës Rally is ook in daai tyd.

Wat oorbly is Mei.

Enige voorstelle is welkom.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

EC Bash tweede naweek in Mei en word deur heelwat WC ouens ondersteun
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 

Offline Hinksding

  • is beslaan met ligte hoefysters
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,367
  • Thanked: 5 times
  • Die aai van Loeriesbaai
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #27 on: January 13, 2018, 09:57:27 pm »
Die datum is vir my die uitdaging.

Maart is Buff en WC bash
April is vol vakansiedae
Junie/Julie is te koud(hoor ek tussen die lyne) en Koës Rally is ook in daai tyd.

Wat oorbly is Mei.

Enige voorstelle is welkom.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

EC Bash tweede naweek in Mei en word deur heelwat WC ouens ondersteun

Kwits! Van daai ene vergeet, so ons is terug by blokkie nr1.
Eet vleis! 'n 1 000 000 jakkalse kan nie verkeerd wees nie.
 

Offline tinusvdb

Re: Verneukpan 2018
« Reply #28 on: January 13, 2018, 10:35:47 pm »
Sub
 

Offline Ball and Chain

  • Formerly Die Hoof Ouderling. Now back to his old self
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,275
  • Thanked: 1 times
  • Honda xpress
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #29 on: January 15, 2018, 10:31:12 am »
Ek is ook in


Honda Xpress
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,560
  • Thanked: 39 times
  • DILLIGAF
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #30 on: January 15, 2018, 10:52:03 am »
Ek is ook in
As jy gaan Ballas, dan gaan ek saam.
Just because your bachelors did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline Psteyn

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 609
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #31 on: January 15, 2018, 11:25:00 am »
Haven't been, so I'm in, date pending. 
 

Offline >Herman<

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,643
  • Thanked: 6 times
  • If not now, when?
    • View Profile
    • Country Trax
Re: Verneukpan 2018
« Reply #32 on: January 15, 2018, 12:39:02 pm »
Tel my in, as dagboek saamwerk. 

August 9th is vrouedag... dit is n Donderdag... dus maklike langnaweek admin. :deal:
Country TRAX (www.countrytrax.co.za)
 

Offline jthuynsma

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 377
  • Thanked: 3 times
  • First road legal bike
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #33 on: January 15, 2018, 01:24:09 pm »
Sal ook wil gaan as die almanak saam werk
82 XR200R , 2007 XR650R , 2012 XR650L - I I have to refrain from buying more
 

Offline Ouman

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 716
  • Thanked: 4 times
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #34 on: January 15, 2018, 03:12:11 pm »
As Ballas en Cockster gaan begin ek te wonder!!!

 :laughing4:

Hinksie waar beplan julle om dit te hou!?? Lyk my die hele Weskaap is nou 'n Verneukpan!! :pot:
The more bugs in the  teeth....the happier I get!!!!!
 

Offline Nimmo

  • I am just a
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,502
  • Thanked: 7 times
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #35 on: January 15, 2018, 03:28:16 pm »
Ek is in en dalk nog so 3 manne van hier  :deal: - April is dalk 'n goeie tyd

Hoe vroeer hoe beter - as Cocky kom gaan die reen ook kom  :deal:
« Last Edit: January 15, 2018, 03:29:18 pm by Nimmo »
CT110,XT250,CX500,R100RS,ZZR400,DR650RS,XT350,K100RS,R1100RS,R1100S,K1200RS,XT350,R1100GS,F650GS,F800GS,XL200,TW200, HP2, KTM 990  :amazon:
www.sunsetchalets.co.za

NIMMO’S Ride Reports
 

Offline cocky

  • Ryyyyyy net ASFB.
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,560
  • Thanked: 39 times
  • DILLIGAF
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #36 on: January 15, 2018, 03:30:47 pm »
Ek is in en dalk nog so 3 manne van hier  :deal: - April is dalk 'n goeie tyd

Hoe vroeer hoe beter - as Cocky kom gaan die reen ook kom  :deal:
Settle
Just because your bachelors did not turn out like you wanted it to does not mean your marriage will not be better than you ever imagined it could be.
Die Kaapse Hoender!
 

Offline THROTTLE JOCKEY

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,180
  • Thanked: 4 times
  • Number plate T JOCKEY EC
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #37 on: January 15, 2018, 03:46:36 pm »
Date depending  :occasion14:
Ride it like you stole it!

OWN:KTM 950 SE***Suzuki DR650***Yamaha XT 600 Tenere***Yamaha XT 200***Honda CRF450X***Honda TRX 300 Quad
LIBERATED:KTM 640 Adventure***Suzuki 200 Djebel
SOLD:HONDA CRF450R***Honda CR250R***Yamaha YZ250***Yamaha WR200***BMW F800GS***YAMAHA XT660 extreme***Yamaha XT660
 

Offline Ball and Chain

  • Formerly Die Hoof Ouderling. Now back to his old self
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,275
  • Thanked: 1 times
  • Honda xpress
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #38 on: January 15, 2018, 06:35:08 pm »
As Ballas en Cockster gaan begin ek te wonder!!!

 :laughing4:

Hinksie waar beplan julle om dit te hou!?? Lyk my die hele Weskaap is nou 'n Verneukpan!! :pot:
Kom saam Ounaai.
Jy weet jy mis ons


Honda Xpress
 

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,148
  • Thanked: 43 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • View Profile
Re: Verneukpan 2018
« Reply #39 on: January 15, 2018, 06:48:30 pm »
Ek kan nie verstaan hoekom almal skielik so bang geraak het vir die koue nie. Dis deel van wat die trip so lekker maak.

Blerrie klomp mild dogs die lot van julle

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.