Jammer 2SD......

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,957
Reaction score
132
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Hmmm, ek sien die WR450's hol lekker daar in die Dakar. Na gister se stint le een in 1ste plek.
Nog een in 5de plek ek dink?
Jammer oom Daan, maar aangesien jy met n fistfull of dollars verby n WR450 geloop het om n Husky te koop, mag jy glad nie gloat  nie. In fact, moenie eers bly wees daaroor nie. So n draadsitter....
Terloops ek sien darem n goeie spread onder die top bikes met Honda en n husky ook erens...
Wonder of KTM geklop gaan word vanjaar...
 
Top