Liewe ouers, so moet 'n hub nie lyk nie!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,328
Reaction score
1,670
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
Wat ek gedink het is 'n klein projekkie wat ek aanpak, lyk nou so:

Eintlik net nodig gehad om die top end oor te doen maar my OCD het weer oorgeneem en ek besluit om maar sommer al die bearings na te gaan en die nodige te vervang.  Dis mos nou nie so groot joppie nie.

Wel ........ dis hoe die agter wiel lyk.

6883f4ed11598ecec568aa401d0493b0.jpg


45e9fa8ac4a2915b3f8d022a1c66496a.jpg


Die wheel bearings is albei kante dieselfde, wel, veronderstel om te wees.  Hulle is so min dieselfde soos Ganjora se vrou se boots!

9762667d5bc8a930bc9524ce2987a615.jpg


587d7ec2d4f1d700fcd527e6b99722d3.jpg


As sy OD te klein is, dan tack weld ons dan maar sommer 'n nuwe OD. [emoji15][emoji23]

0907888c8cafee0b8c0a217583853ee9.jpg


d73df1d476ad61b767767ce8e3fd9673.jpg


Ai tog.

079541deef91aaf4131cfdcdb111b0b0.jpg



Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top