Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)  (Read 2422 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Grunder

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Free State
  • Posts: 3,877
  • Thanked: 461 times
  • Maak 'n koffie
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #20 on: January 22, 2018, 02:33:10 pm »
Vreemd genoeg was hierdie 'n lekker lees.  Thx man. 
Bly jy het dit veilig soontoe en terug gemaak :thumleft:
« Last Edit: January 22, 2018, 02:35:05 pm by Grunder »
the Truth will offend at first
 

Offline Namakwalander

Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #21 on: January 22, 2018, 02:38:14 pm »
Vir enigiemand wat belangstel. Ek het by Heart of Eden in George oornag. R390 vir die aand vir myself. Veilige parkering en baie netjies
Born to be Mild
 

Offline Namakwalander

Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #22 on: January 22, 2018, 02:39:45 pm »
Vreemd genoeg was hierdie 'n lekker lees.  Thx man. 
Bly jy het dit veilig soontoe en terug gemaak :thumleft:

Dankie. En daarom die titel  :thumleft:
Born to be Mild
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,247
  • Thanked: 1034 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #23 on: January 22, 2018, 03:02:55 pm »
Jinne ek wonder hoe lank gaan dit vat vir die roes blasies om onder daai verf uit te kom van elke naweek sardienskuit in die water sit. Tony Stuck Thermostat Boney was nie verniet sy hele lewe in die paint bedryf nie, hy ken van ;) :peepwall: >:D :pot: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Namakwalander

Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #24 on: January 22, 2018, 05:52:53 pm »
Jinne ek wonder hoe lank gaan dit vat vir die roes blasies om onder daai verf uit te kom van elke naweek sardienskuit in die water sit. Tony Stuck Thermostat Boney was nie verniet sy hele lewe in die paint bedryf nie, hy ken van ;) :peepwall: >:D :pot: :lol8:

 :snorting:
Born to be Mild
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 33,247
  • Thanked: 1034 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #25 on: January 22, 2018, 06:08:27 pm »
Jinne ek wonder hoe lank gaan dit vat vir die roes blasies om onder daai verf uit te kom van elke naweek sardienskuit in die water sit. Tony Stuck Thermostat Boney was nie verniet sy hele lewe in die paint bedryf nie, hy ken van ;) :peepwall: >:D :pot: :lol8:

 :snorting:
Trek jou been Willie. Jy het n gawe koop gemaak en by n gentleman verkoper/eienaar. Alhoewel hy maak asof sy thermostat vashaak as hy nie lus is om verder te ry :deal: ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Namakwalander

Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #26 on: January 22, 2018, 06:37:38 pm »
Jinne ek wonder hoe lank gaan dit vat vir die roes blasies om onder daai verf uit te kom van elke naweek sardienskuit in die water sit. Tony Stuck Thermostat Boney was nie verniet sy hele lewe in die paint bedryf nie, hy ken van ;) :peepwall: >:D :pot: :lol8:

 :snorting:
Trek jou been Willie. Jy het n gawe koop gemaak en by n gentleman verkoper/eienaar. Alhoewel hy maak asof sy thermostat vashaak as hy nie lus is om verder te ry :deal: ;) :lol8:

Hehe. Ja, ek verstaan darem so. Ek sou nooit so ver gereis het as ek nie van die begin af geweet het hy is reg nie.
Born to be Mild
 

Offline Kobus Myburgh

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,009
  • Thanked: 817 times
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #27 on: January 22, 2018, 07:51:19 pm »
Jy skryf 'n lekker storie Willie.  Ek het daai pad al meer male gery as wat ek kan tel, maar nog nooit gestop om sulke mooi fotos soos jy te neem nie.

Weer eens baie dankie vir die veilige besorging van die Wranglertjie.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline Lou1

Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #28 on: January 22, 2018, 08:10:00 pm »
Jou storie lees soos n road trip movie.

Lekker saamgery!
 

Offline Namakwalander

Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #29 on: January 22, 2018, 08:26:03 pm »
Jy skryf 'n lekker storie Willie.  Ek het daai pad al meer male gery as wat ek kan tel, maar nog nooit gestop om sulke mooi fotos soos jy te neem nie.

Weer eens baie dankie vir die veilige besorging van die Wranglertjie.

Ek se nogsteeds jy het my n groter guns gedoen deur my met die Jeep te laat afry en as ek meer tyd gehad het sou ek nog n poging aanwend om die Jeep so half skoon te maak ook. So jammer oor die vuil.

Jou storie lees soos n road trip movie.

Lekker saamgery!

Bly jy kon saamry  :thumleft:
Born to be Mild
 

Offline Namakwalander

Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #30 on: January 24, 2018, 07:05:36 am »
Nog n nuttelose brokkie inligting.

Met die terugkoms het die Corsa'tjie begin met n 11.8km/L vanaf George na Graaff Reinet. Daarna het hy 12.5km/L gegee tot in Bloemfontein en vir die laaste ent tot in Centurion n lieflike 14.2km/L. Op hierdie trant sal ek een van die dae begint petrol uit die Corsa tap om my fiets vol te maak  :lol8:
Born to be Mild
 

Offline Kobus Myburgh

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,009
  • Thanked: 817 times
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #31 on: January 24, 2018, 07:10:19 am »
Baie mooi, watse jaar model Jeep is daai ?

Ek het eerlikwaar geen idee nie, maar hy is baie netjies

Dit is 'n 2002 model.
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Online VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,642
  • Thanked: 230 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #32 on: January 24, 2018, 08:04:53 am »
Ek het nou lekker saamgery en gelees omdat ek ook soos jy ry. Daar is altyd n challenge... en ek gaan wen :lol8:

Het so einde verlede jaar met @Worsbeer se auto 4l V8  n 500km roadstrippie gedoen. Hy het later beweer daar is fout met daai compoeterkie wat die somme maak (soos n paar ander dinge in daai Jeep :peepwall: :lol8:)

2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline Worsbeer

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,393
  • Thanked: 44 times
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #33 on: January 24, 2018, 08:29:28 am »
Ek het nou lekker saamgery en gelees omdat ek ook soos jy ry. Daar is altyd n challenge... en ek gaan wen :lol8:

Het so einde verlede jaar met @Worsbeer se auto 4l V8  n 500km roadstrippie gedoen. Hy het later beweer daar is fout met daai compoeterkie wat die somme maak (soos n paar ander dinge in daai Jeep :peepwall: :lol8:)

Nou sien ek die probleem.  Jy het gedink dis 'n 4l waar dit eintlik 'n 4.7l was.

NOG R13 000.00 later is die supension bushes, voor shocks, ball joints en diff,gearbox en transfer case olies vervang.  Nou loop hy soos 'n jet.
KTM 1290T 990R, 950S, 525, 250
Honda AfricaTwin RD04, CRF450
 

Online VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,642
  • Thanked: 230 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #34 on: January 24, 2018, 08:43:12 am »
Ek het nou lekker saamgery en gelees omdat ek ook soos jy ry. Daar is altyd n challenge... en ek gaan wen :lol8:

Het so einde verlede jaar met @Worsbeer se auto 4l V8  n 500km roadstrippie gedoen. Hy het later beweer daar is fout met daai compoeterkie wat die somme maak (soos n paar ander dinge in daai Jeep :peepwall: :lol8:)

Nou sien ek die probleem.  Jy het gedink dis 'n 4l waar dit eintlik 'n 4.7l was.

NOG R13 000.00 later is die supension bushes, voor shocks, ball joints en diff,gearbox en transfer case olies vervang.  Nou loop hy soos 'n jet.

Raait, nou met al die beter smering gaan ek nog beter doen :lol8:
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,400
  • Thanked: 457 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #35 on: January 24, 2018, 09:02:37 am »
Baie mooi, watse jaar model Jeep is daai ?

Ek het eerlikwaar geen idee nie, maar hy is baie netjies

Dit is 'n 2002 model.
Dankie Kobus, daai shape bly darem maar mooi. ook niks fout met huidige een nie.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Tony the Boney

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,975
  • Thanked: 86 times
  • Threw away the key and locked the door
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #36 on: January 24, 2018, 09:26:44 am »
Jinne ek wonder hoe lank gaan dit vat vir die roes blasies om onder daai verf uit te kom van elke naweek sardienskuit in die water sit. Tony Stuck Thermostat Boney was nie verniet sy hele lewe in die paint bedryf nie, hy ken van ;) :peepwall: >:D :pot: :lol8:

 :snorting:
Trek jou been Willie. Jy het n gawe koop gemaak en by n gentleman verkoper/eienaar. Alhoewel hy maak asof sy thermostat vashaak as hy nie lus is om verder te ry :deal: ;) :lol8:

Hoe lekker lag ek nou!  :imaposer: Two days up and down. Well done Willie!! Two totally different vehicles as well. :thumleft:
The older I get, the earlier it gets late
 

Offline Namakwalander

Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #37 on: May 17, 2019, 11:41:13 am »
Magtag, maar ek kan nou weer doen met so trippie. Het iemand nie n voertuig wat op die Weskus moet uitkom nie? Of een wat daarvandaan moet terugkom nie?
Born to be Mild
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,211
  • Thanked: 347 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Born to be mild (nie n motorfiets rit verslag nie)
« Reply #38 on: May 18, 2019, 06:29:08 am »
Janee, party keer is ry sy eie rede.

Ek het jou ritverslag oorspronklik gemis, Willie. Maar dit het nou lekker gelees so samet my eerste koppie oggend koffie.