Maandag tot Saterdag met tent na ek weet nie waarheen,???

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bosbaard

Pack Dog
Joined
Dec 6, 2015
Messages
78
Reaction score
1
Bike
BMW R1200GS Adventure
Middag al die Honne.

Datum:Iewers Tussen einde Feb en begin April)

Nou moet julle help asb.,ek wil n week(ry tot waar die son en maan nie skyn en ek kan ophou aan werk dink,wel dit is die plan maar nou ja hoe uitvoerbaar dit is weet ek nie.

Ek bly naby Gariepdam en beplan n week weg(soos julle kan sien is daar geen plan nie,net n idee),wil graag die kamp ding met motorfiets probeer,dink dit sal net lekker wees om al nie normaliteite van huis en krag en julle weet wat nog als net by die huis te los en geen daaglikse roetine  te volg nie.
Ek dink aan Ooskaap(Port Alfred) en dan Suid Kaap se kant toe en weer terug,as daar iemand is wat dalk al n lekker 6 dag trip gedoen het in daai deel van wereld of dalk iets anders kan aanbeveel,asb. gooi die idees.

Op die stadium gaan ek dit alleen doen,so ek wil maar veilig speel so ek wil nie te ver Noord gaan wat redelik onbekend is vir my nie,as daar iemand is wat dalk sal belangstel om so iets saam te doen is ook meer as welkom om te laat weet,dan kan n man meer opsies oorweeg.

Gooi die idees en se my jy iets anders in gedagte het.

Hoor graag van julle
Yamaha660
 

Attachments

  • Ek en my Wa.jpg
    Ek en my Wa.jpg
    99.6 KB · Views: 357
Top