Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm  (Read 9372 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ball and Chain

  • Formerly Die Hoof Ouderling. Now back to his old self
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,279
  • Thanked: 1 times
  • Honda xpress
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #260 on: March 12, 2018, 05:44:24 pm »
Ja 'n 20lt deel ek sommer met my maters, miskien lus om Sondag ompad te ry as julle nie te veel suip en my wakker hou Sat aand nie.. :peepwall: :pot:

Gaan jy darem "n vars kaapse dooswyntjie saam met my geniet?

Honda Xpress
 
Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,570
  • karoorooster@gmail.com
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #261 on: March 12, 2018, 05:53:28 pm »
Sit asb Riaan Bike se naam ook op die lys as dit nog moontlik is. Hy gaan more oggend bel en betaal.
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 
Offline 2StrokeDan

Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #262 on: March 12, 2018, 08:24:06 pm »
Ja 'n 20lt deel ek sommer met my maters, miskien lus om Sondag ompad te ry as julle nie te veel suip en my wakker hou Sat aand nie.. :peepwall: :pot:

Gaan jy darem "n vars kaapse dooswyntjie saam met my geniet?

So asof n wyntjie sal oud raak by jou....... ::)
 
Online P.K.

  • Vendors
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 613
  • Thanked: 14 times
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #263 on: March 13, 2018, 08:33:54 am »
NOMAD BIKE BAGS will sponsor some prizes in the form of Bags and possibly T-shirts for the bash.

Kobus give me a shout and we can arrange collection before you go.

PETE.
NOMAD BIKE BAGS  https://www.nomadgear.co.za

PETE.
0823578842
 
The following users thanked this post: Tony the Boney, weskus, MiniDan

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,187
  • Thanked: 6 times
  • Vrek gewerk!!
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #264 on: March 13, 2018, 09:05:33 am »
Ja 'n 20lt deel ek sommer met my maters, miskien lus om Sondag ompad te ry as julle nie te veel suip en my wakker hou Sat aand nie.. :peepwall: :pot:

Gaan jy darem "n vars kaapse dooswyntjie saam met my geniet?
Absoluut..
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, tans KTM990Adv - toer,  KTM300XCW- race, Suzuki GSXR1000 teerpad & Honda CD200 - wrk toe, Honda CX500 Custom - bar toe..
 
Offline MiniDan

Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #265 on: March 13, 2018, 09:30:29 am »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?
 
Offline StofOtter

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 140
  • Thanked: 8 times
  • FEAR is TEMPORARY ... REGRET is FOREVER
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #266 on: March 13, 2018, 09:52:19 am »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?
Ek weet Johan Landman (Voyager) ry Vrydag van George. Ek ry ook eers 14h00 van George maar kamp "op die plaas" anderkant 7 weeks. Saterdag ry ek eers draai in die Moordenaars Karoo op bash toe.
Live Life
 
The following users thanked this post: MiniDan

Offline Ball and Chain

  • Formerly Die Hoof Ouderling. Now back to his old self
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,279
  • Thanked: 1 times
  • Honda xpress
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #267 on: March 13, 2018, 01:25:34 pm »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?

Bring vir Piet Pullaway saam
 O0

Honda Xpress
 
Offline MiniDan

Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #268 on: March 13, 2018, 02:14:05 pm »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?

Bring vir Piet Pullaway saam
 O0

Nee...
 
Offline Tony the Boney

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,483
  • Thanked: 27 times
  • Threw away the key and locked the door
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #269 on: March 13, 2018, 02:27:56 pm »
OD and I are leaving the Engen 1stop at MBay at 0615 to Herbertsdale, Cloetes Pass, VanWyksdorp, Ladismith, Seweweekspoort, Laingsberg.
Onto Matjiesfontein and then the 76 kays dirt to Gatsrivier.
The older I get, the earlier it gets late
 
The following users thanked this post: MiniDan

Offline weskus

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,187
  • Thanked: 6 times
  • Vrek gewerk!!
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #270 on: March 13, 2018, 02:45:01 pm »
OD and I are leaving the Engen 1stop at MBay at 0615 to Herbertsdale, Cloetes Pass, VanWyksdorp, Ladismith, Seweweekspoort, Laingsberg.
Onto Matjiesfontein and then the 76 kays dirt to Gatsrivier.
Lekker roete :thumleft:
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, tans KTM990Adv - toer,  KTM300XCW- race, Suzuki GSXR1000 teerpad & Honda CD200 - wrk toe, Honda CX500 Custom - bar toe..
 
The following users thanked this post: Tony the Boney

Offline 2StrokeDan

Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #271 on: March 13, 2018, 03:37:34 pm »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?

Bring vir Piet Pullaway saam
 O0

Nee...

Ja, bring vir Pieter du Preez saam, het daai man lank laas gesien. Stellenbosch sidder nou nog oor sy manewales..... >:D
 
Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 25,824
  • Thanked: 122 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #272 on: March 13, 2018, 03:40:11 pm »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?

Bring vir Piet Pullaway saam
 O0

Nee...

Ja, bring vir Pieter du Preez saam, het daai man lank laas gesien. Stellenbosch sidder nou nog oor sy manewales..... >:D
Dit kannie weesie hy is dan altyd so rustig, lag nie eens hard op n bash nie?!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline 2StrokeDan

Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #273 on: March 13, 2018, 04:12:01 pm »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?

Bring vir Piet Pullaway saam
 O0

Nee...

Ja, bring vir Pieter du Preez saam, het daai man lank laas gesien. Stellenbosch sidder nou nog oor sy manewales..... >:D
Dit kannie weesie hy is dan altyd so rustig, lag nie eens hard op n bash nie?!!

Piet Pullaway, Piet DKW of Piet bighorn...... :eek7:

Ok, laasgenoemde is oor n Kawasaki F9 350 2stroke wat ou Piet so op sy agterwiel gery het op pad huis toe van die "ontspanningsaal" af. :pot:
 
Offline Ball and Chain

  • Formerly Die Hoof Ouderling. Now back to his old self
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,279
  • Thanked: 1 times
  • Honda xpress
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #274 on: March 13, 2018, 05:49:00 pm »

Lyk my Minidan is bang vir Piet Pullaway?
 :peepwall:

Honda Xpress
 
Offline MiniDan

Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #275 on: March 13, 2018, 07:19:28 pm »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?

Bring vir Piet Pullaway saam
 O0

Nee...

Ja, bring vir Pieter du Preez saam, het daai man lank laas gesien. Stellenbosch sidder nou nog oor sy manewales..... >:D
Dit kannie weesie hy is dan altyd so rustig, lag nie eens hard op n bash nie?!!

Piet Pullaway, Piet DKW of Piet bighorn...... :eek7:

Ok, laasgenoemde is oor n Kawasaki F9 350 2stroke wat ou Piet so op sy agterwiel gery het op pad huis toe van die "ontspanningsaal" af. :pot:

Lyk my Minidan is bang vir Piet Pullaway?
 :peepwall:

WAT????

Hoekom dink jy ou Piet kom nie bash toe nie? Hy’s bang vir my....

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Offline StofOtter

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 140
  • Thanked: 8 times
  • FEAR is TEMPORARY ... REGRET is FOREVER
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #276 on: March 14, 2018, 08:28:12 am »
Nog net 2 slapies  :lol8: :snorting: :ricky: :ricky: :ricky: :ricky:
Live Life
 
Offline ktmkobus

"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline ktmkobus

Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #278 on: March 14, 2018, 04:15:11 pm »
Vir die wat van die ooste kant af kom:

Gatsrivier vanaf Matjiesfontein.

Vanaf N1, draai af op die R354 na Sutherland.

Draai onmiddelik weer links op die Keurkloof pad (Matjiesfontein/Patatsrivier pad)

49 km verder. Draai regs by die Gatsrivier bord

12km verder hou links by die Gatsrivierbord.(oor Muishondsberg pas)

So 2km hiervandaan is ‘n (altyd) toe hek. 2km hiervandaan is Bakensrivier se bord.  Die hoofhuis en konferensiegedeelte is 3km van die Bakensrivier  bord af]

Moenie afdraai by Bakensrivier bord nie. (Tensy jy daar bespreek is)

Hou op hierdie pad deur lattehek. (Gatsrivier)

5km Verder is daar 2 STOP Tekens.

Stop daar en praat oor die 2rigting radio vir verdere aanwysings
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
Offline Ball and Chain

  • Formerly Die Hoof Ouderling. Now back to his old self
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,279
  • Thanked: 1 times
  • Honda xpress
    • View Profile
Re: Western Cape Bash 2018: 16 - 18 March - Gatsrivier Holiday Farm
« Reply #279 on: March 14, 2018, 04:59:58 pm »
Wie ry Vrydag van Mosselbaai/George se kant af?

Bring vir Piet Pullaway saam
 O0

Nee...

Ja, bring vir Pieter du Preez saam, het daai man lank laas gesien. Stellenbosch sidder nou nog oor sy manewales..... >:D
Dit kannie weesie hy is dan altyd so rustig, lag nie eens hard op n bash nie?!!

Piet Pullaway, Piet DKW of Piet bighorn...... :eek7:

Ok, laasgenoemde is oor n Kawasaki F9 350 2stroke wat ou Piet so op sy agterwiel gery het op pad huis toe van die "ontspanningsaal" af. :pot:

Lyk my Minidan is bang vir Piet Pullaway?
 :peepwall:

WAT????

Hoekom dink jy ou Piet kom nie bash toe nie? Hy’s bang vir my....

Sent from my iPhone using Tapatalk

My Piet Pullaway is bang vir fokkol!
 >:D

Honda Xpress