Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie  (Read 5334 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ruan 87

Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« on: February 19, 2018, 02:59:47 pm »
So hier gaan ek na baie wik en weeg besluit ek tog maar om die amper 2500km avontuur aantepak van eersterige wereld Suid Arfika na vierde wereld DRK.  Al wat ek verwag het van die trip was 7 dae van bike ry, ontspan, bierdrink en om vertroud te raak met grensposte

Baie mense het my gevra "Ruan hoekom wil jy dit doen?" Ruan is jy seker dit is 'n goeie idee?" En dan is daar natuurlik ouma Cherry wat nou nog dink en het dit nie gedoen, reken dit is tog beter vir haar gesondheid.  Merkwaardige vrou! 

so bietjie agter grond oor hoekom DRK, wel ek werk nou al net meer as 'n jaar hier en die dae wat ek terug in SA is is daar selde kans om tussen familie, vriende, vrousoek en adminestrasie tyd om n lekker trip te doen!  Dit is ook n pragtige land en en en en maar die rede was eenfoudig ek wou my bike ry. Al wat die afgelope jaar my hart anders laat klop het is as ek my daaglikse draai op Buy & Sell Bike Bike related maak.

My wapen van kuese 'n spoggerige DR 650 sy naam is chris, (Julle sal weet waar kom hy vandaan)  Ek gaan probeer om my ondervinding met julle te deel al het ek baie lank terug opstelle geskryf en die feit auto correct ons lui maak, verkoon swak spelling en beperkte woorde skat aangesien ek dit skoon gaan probeer hou.
 

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,581
  • Thanked: 144 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #1 on: February 19, 2018, 03:06:16 pm »
Suid Afrika na DRC ?  :o

Lekker mal, as jy my vra...............maar dis reg, hier gaan ons!!   :spitcoffee:

Laat ons ry....


 :sip:
« Last Edit: February 19, 2018, 03:11:51 pm by Operator »
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,373
  • Thanked: 378 times
    • dustriders.co.za
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #2 on: February 19, 2018, 03:28:21 pm »
Daai KTM pakkie het seker die DR blitsig gemaak of hoe? ;)

Sien uit na die opstel. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Ruan 87

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #3 on: February 19, 2018, 03:39:22 pm »
Daai KTM pakkie het seker die DR blitsig gemaak of hoe? ;)

Sien uit na die opstel. :thumleft:

Ek moes bietjie kleur gee aan die dark horse
 

Offline Offshore

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #4 on: February 19, 2018, 03:41:57 pm »
 :sip:
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,826
  • Thanked: 37 times
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #5 on: February 19, 2018, 03:44:05 pm »
SUBSKRAAAIB!!!!!
“Don’t go where the path my lead…  Go instead where there is no path and leave a trail…” ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Online ROOI

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,244
  • Thanked: 16 times
  • XR650R YZ 250 2t WR AKA Red Rider
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #6 on: February 19, 2018, 03:51:58 pm »
 :ricky:
FTS
 

Online Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,753
  • Thanked: 128 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #7 on: February 19, 2018, 04:07:49 pm »
Die klink na 'n baie interessante RR  :sip:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline armpump

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #8 on: February 19, 2018, 04:16:33 pm »
Bring it.
 

Offline Ruan 87

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #9 on: February 19, 2018, 04:28:03 pm »
Ek gaan eerlik wees soos gewoonlik het ek geensins enige beplanning of bespreekings gemaak.  Al wat ek moes doen was om die 5de Feb terapporteer vir werk.  En ek wou graag 2 dae rustig vat by Victoria Valle.

Ek het mysef bederf vir Chrismis deur vir Chris die volgende te koop nuwe sokkies en tekkies, GPS mount.  Vir myself n lekker reenjas en paar tools wat nie regtig nodig het nie maar ek hou van tools.  Ons was altwee reg vir die trip en het n toets lopie van Virginia na my Tante naby Bothaville gedoen on seker te maak al die boute is vas aangesien my gedates graag dwaal.  Die plan is om so lig as moontlk te pak en ek reken ek het my goed van die taak geweit reken tog ek kan nog beter doen

Ek het soos volg gepak: 1) tools en alles wat jy hoop jy nooit nodig kry nie het 40% spasie gebruik in my Giantloop.
                                        2.) kombuis en snoepgoed 20 %
                                        3.) Klere, tekkies en toiletries 30%
                                        4.) Reenjas, grondseil, elektroniese ware en George Orwell die ander 15% ;)

My ry maat was erg jaloers dat hy die keer nie kon saam ry nie maar het wel aangebied dat ons vir chris op sy bakkie laai tot in Pretoria dat hy darm so stukkie saam my kon ry.  Ek en my boude was baie bly daaroor

Die tyd breek aan ek groet almal en vergeet van alles wat en nog moes doen Dit is Saterdag oggend 27 Januarie 2018 meer as n jaar wag ek al vir die dag.  Ek het wakker geword met n glimlag Die Skepper is goed vir my.

Ons 4 ( Die 3 Potties en Ek) is in die bakkie ons gesels lekker al oor al ons vorige trips Lesotho, Oos Transvaal en dies meer.  Al was daar die rustigheid in my hart was dit besig in my kop hoe nader Pretoorsdorp kom hoe meer ontwikkel ek so ligte rattle amper soortgelyk aan bang babbelas maar anders.

Ons ry goed en is 10:30 by sy broer se huis, ek maak my sak vas en double check of ek alles, Sukkel om my siggie vastehou groet die laaste bekende gesigte en val in die pad.

Ek ry uit Pretoria en voel soos 'n Kampioen Stoetbul met 'n moerse smile......

 

Offline NoRush

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #10 on: February 19, 2018, 05:46:08 pm »
 :sip: Stem saam, met jou opskrif. Lekker ry.
 

Offline Ri

  • Stray DR Collector
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,738
  • Thanked: 432 times
  • DR650 Admirer
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #11 on: February 19, 2018, 06:34:32 pm »
Koel man! Kwaai bike daai  :thumleft:

Ingeskryf vir hierdie trippie  :sip:
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3,190.23 - R1,600 for steel purchase
 

Offline goblin

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #12 on: February 19, 2018, 06:56:37 pm »
sub
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,860
  • Thanked: 387 times
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #13 on: February 19, 2018, 08:15:59 pm »
En so wag ons! :sip:
Dakar 650
KLR650
 

Offline Ruan 87

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #14 on: February 20, 2018, 11:05:44 am »
Dag 1 Botswanana toe

N1 noord, 'n erste vir my op 2 wiele,  ek raak rustiger ek is oppad my plan was oorspronklik Oktober die trip te doen so dat ek n langer trip in Desember  kon doen maar druk op die plaas was te veel en ek besluit om toe maar eers die kant van die brood te smeer wat die kruidenies betaal.  Ek mik vir warmbad en besluit om van daar af 'n stukkie grondpad te soek. Al is tyd nie regtig aan my kant nie sien ek 'n pad op die kaart wat kan werk.  Ek ry deur Bela-Bela en die GPS se ek moet regs draai in Robbertson straat, die straat se naam pas hom goed en spice so bietjie die eentonigheid van die teerpad op. 

Ek leer wel 2 lesse op die stukkie pad:

Les 1: Borsel jou tande gereeld en drink baie melk.  Die waterberege het verseker nie die regte tiepe aggregaat om mooi grondpaaie te bou nie,  ergste stuk sinkplaat pad wat ek in my lewe gesien het.
Les 2: Roete beplanning ek sal moet leer om dit beter te doen al was die pad sleg het die landskap daarvoor opgemaak.

Pad raak toe wel beter en ek reken dit was n goeie toets vir my en Chris, Ry deur Alma en mik volgende vir Vaalwater. Dit is amper 3 uur ons gooi brandstof in en ek tel gou al my Tande.  Alles is in plek, meer gerus sal ek nooit op n ander fiets wees vir Solo trips nie :ricky:

Ek sien nie kans om deur Hellisras te ry nie en besluit Marken is n beter opsie, die pad is mooi en ons maak goeie tyd op, Na Marken word ek weer herhinder aan Les 2, Ek maak die Fout om regst te draai Baltimore ek veerneem toe later dat die dorp se naam verander het na Padmoertoe.   Die paar minute wat ek opgemaak het is gou verlore, ek wonder of ek moet omdraai maar besluit daarteen.  Kyk toe maar noord en *____* voort.  Ek verlang skoon daai sinkplaat pad.  Dit is nou al na 4 en ek sien toe ek Gaan vir Zanzibar mis, my hart is seer want ek hou van die naam. Amper Eksoties.... 

Ek vou my sakdoek op en sit hom in my sak!  Ons maak ons ore plat Martin's Drift hier kom ons.  Voor ek my oe kon uitvee is ek deur die grens, pynloos! My eerste keer in Botswana! 

Nou vir slaapplek soek, ek besluit op Kwa Nokeng lodge, ek slaan my tent op tussen die miljoene mozzies, gaan stort gou voor my afspraak met St. Louis.  Ek en die Saint kuier lekker ek ontmoet n Turk en sy vrou op hul laaste aand in Bots met n huur 4x4 ons gesels tot laat!  Ek verskoon myself en gaan kruip in.  Nie die beste spot om te bly nie die grenspos is bitter naby en die trokke raas tot laat so vir ligte slaapers mag dit n probleem wees,  maar vir my het dit min gehinder.



 
The following users thanked this post: wilfwalk

Offline Ruan 87

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #15 on: February 20, 2018, 11:08:03 am »
Koel man! Kwaai bike daai  :thumleft:

Ingeskryf vir hierdie trippie  :sip:

Dankie Ri,

hoop hy lees amper so lekker soos joune
 

Offline bud500

Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #16 on: February 20, 2018, 11:18:19 am »
Sub!

Klink goed sover!  :sip:
May the bridges I burn light the way...
 

Offline Edgar

  • The ultimate
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,677
  • Thanked: 139 times
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #17 on: February 20, 2018, 11:32:18 am »
mooi foto's  :thumleft:
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,139
  • Thanked: 70 times
  • Can you say: Today is a good day to die?
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #18 on: February 20, 2018, 11:41:14 am »
Jou skryfstyl is GREAT - Looking forward to the rest :3some:
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline Ri

  • Stray DR Collector
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,738
  • Thanked: 432 times
  • DR650 Admirer
Re: Ons doen nooit wat on se ons gaan nie
« Reply #19 on: February 20, 2018, 12:21:08 pm »
Koel man! Kwaai bike daai  :thumleft:

Ingeskryf vir hierdie trippie  :sip:

Dankie Ri,

hoop hy lees amper so lekker soos joune

Wow, wat 'n kompliment, baie dankie ;D

Nee wat, jou verslag lees *baie* lekker, jy beskryf die gevoelens so raak - die bewerasies, daai kampioen gevoel as mens eindelik alleen op pad is, ek beleef dit sommer weer saam :biggrin:

Jou fairing en skerm lyk baie netjies.
Tales of the Purple Turtles: Ride Reports
PROJECT SAS WILDEHOND III Contributions: R Snyman Capitec Savings Account 1545860511 Balance (2017/12/07): R3,190.23 - R1,600 for steel purchase