Ons doen nooit wat on se ons gaan nie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jan 13, 2015
Messages
238
Reaction score
6
Location
Randburg
Bike
KTM 990 Adventure
So hier gaan ek na baie wik en weeg besluit ek tog maar om die amper 2500km avontuur aantepak van eersterige wereld Suid Arfika na vierde wereld DRK.  Al wat ek verwag het van die trip was 7 dae van bike ry, ontspan, bierdrink en om vertroud te raak met grensposte

Baie mense het my gevra "Ruan hoekom wil jy dit doen?" Ruan is jy seker dit is 'n goeie idee?" En dan is daar natuurlik ouma Cherry wat nou nog dink en het dit nie gedoen, reken dit is tog beter vir haar gesondheid.  Merkwaardige vrou! 

so bietjie agter grond oor hoekom DRK, wel ek werk nou al net meer as 'n jaar hier en die dae wat ek terug in SA is is daar selde kans om tussen familie, vriende, vrousoek en adminestrasie tyd om n lekker trip te doen!  Dit is ook n pragtige land en en en en maar die rede was eenfoudig ek wou my bike ry. Al wat die afgelope jaar my hart anders laat klop het is as ek my daaglikse draai op Buy & Sell Bike Bike related maak.

My wapen van kuese 'n spoggerige DR 650 sy naam is chris, (Julle sal weet waar kom hy vandaan)  Ek gaan probeer om my ondervinding met julle te deel al het ek baie lank terug opstelle geskryf en die feit auto correct ons lui maak, verkoon swak spelling en beperkte woorde skat aangesien ek dit skoon gaan probeer hou.
 

Attachments

  • IMG-20180127-WA0004.jpg
    IMG-20180127-WA0004.jpg
    303.4 KB · Views: 1,546
Top