Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: PLAAS FOTOS - FARM PICS  (Read 10062 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 855
  • Thanked: 27 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #60 on: February 22, 2018, 03:55:43 pm »
Meerjarige gras wat ek einde verlede jaar gesaai het.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,140
  • Thanked: 70 times
  • Can you say: Today is a good day to die?
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #61 on: February 22, 2018, 04:27:44 pm »
Meerjarige gras wat ek einde verlede jaar gesaai het.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Goeie genade - dis baie groei vir een jaar op meerjarige gras. Eks nie clued-up nie, watse gras is daai?
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,549
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #62 on: February 22, 2018, 04:29:20 pm »
Meerjarige gras

ek wens ek kan so n meerjarige gras kry om in my besproeiingskampies te saai. Raaigras strooi ek sommer uit en maak liggies nat elke tweede dag en hulle kom op soos hare op n honde se rug, maar soek iets wat n pol maak en deur beeste benut kan word saam met die kikoejoe, raaigras,witklawer,lusern en laastens die ou staatmaker kweek wat alreeds daar is.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 855
  • Thanked: 27 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #63 on: February 22, 2018, 04:56:03 pm »
Meerjarige gras wat ek einde verlede jaar gesaai het.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Goeie genade - dis baie groei vir een jaar op meerjarige gras. Eks nie clued-up nie, watse gras is daai?
Dit is Brachiaria Brizantha. Duur om te vestig maar die moeite werd.

Ek het in Nov 2016 so 6ha se Panicum Maximum geplant en Mei 2017 n 100 beeste vir n maand daarop laat loop.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,549
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #64 on: February 22, 2018, 04:58:15 pm »
Serf dit moet met n planter ingesit word of hoe?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online Kelevra

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 1,181
  • Thanked: 34 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #65 on: February 22, 2018, 05:06:24 pm »
Veiling

Previous:
Suzuki DR 600 KTM 640 ADV  KTM 530 XCRW KTM 530 EXC Ducati 748 Ducati 1098
Current:
Honda XR 200R KTM 690 KTM 990 ADV R
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 855
  • Thanked: 27 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #66 on: February 22, 2018, 05:08:54 pm »
Serf dit moet met n planter ingesit word of hoe?
Nee, dis en rol land. Dan strooi met kunsmis strooier. Ek meng saad saam met 150kg kunsmis per ha. Dan rol jy weer met n roller vas.

Ek dink jy kan met fynsaad planter ook plant.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
« Last Edit: February 22, 2018, 05:09:47 pm by Serf »
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,549
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #67 on: February 22, 2018, 05:52:50 pm »
Serf dit moet met n planter ingesit word of hoe?
Nee, dis en rol land. Dan strooi met kunsmis strooier. Ek meng saad saam met 150kg kunsmis per ha. Dan rol jy weer met n roller vas.

Ek dink jy kan met fynsaad planter ook plant.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
Tjap ek gaan kyk of ek hiervan kan kry.
Fynsaad planter droom ek nog van, hel ek droom nog van n nuwe strooier ook!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,140
  • Thanked: 70 times
  • Can you say: Today is a good day to die?
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #68 on: February 22, 2018, 06:42:37 pm »
Serf dit moet met n planter ingesit word of hoe?
Nee, dis en rol land. Dan strooi met kunsmis strooier. Ek meng saad saam met 150kg kunsmis per ha. Dan rol jy weer met n roller vas.

Ek dink jy kan met fynsaad planter ook plant.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
HA - Dis hoekom dit so mooi lyk. EN baie manne rol nie genoeg nie. Ek glo ook aan rol na die dis en na die plant en dan sommer weer skuins oor ook.
Ek moet s as ek uit tyd uit hardloop met hawer (sorom of magnifco) dan dis - strooi en eg ek hom, dis al, en was verbaas laas jaar met die opkoms.
As ek daai saad so kyk is ek redelik seker 'n fynsaad planter sal dit plant.
Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,549
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #69 on: February 22, 2018, 06:55:41 pm »
 en eg ek hom,

So eg werk ook Schalk dis al vat ek het behalwe disk en tand implemente?
Sal mens dit kan plant in die winterreen streek van ons? En sy groei sal in die somer wees wanneer ek dit anyway wil h
bees groei mos hoeka nie in die winter nie.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 855
  • Thanked: 27 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #70 on: February 22, 2018, 07:00:28 pm »
Serf dit moet met n planter ingesit word of hoe?
Nee, dis en rol land. Dan strooi met kunsmis strooier. Ek meng saad saam met 150kg kunsmis per ha. Dan rol jy weer met n roller vas.

Ek dink jy kan met fynsaad planter ook plant.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk
HA - Dis hoekom dit so mooi lyk. EN baie manne rol nie genoeg nie. Ek glo ook aan rol na die dis en na die plant en dan sommer weer skuins oor ook.
Ek moet s as ek uit tyd uit hardloop met hawer (sorom of magnifco) dan dis - strooi en eg ek hom, dis al, en was verbaas laas jaar met die opkoms.
As ek daai saad so kyk is ek redelik seker 'n fynsaad planter sal dit plant.
http://www.brazseed.co.za

Hierdie is die verskaffer in Centurion. Hulle sal seker kan aandui watter gras beste in jou area sal werk

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline SchalkL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: North West
  • Posts: 3,140
  • Thanked: 70 times
  • Can you say: Today is a good day to die?
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #71 on: February 23, 2018, 06:10:34 pm »
Het vandag bietjie inspeksie gaan doen.
My Nguni's is moerse LandRover fans  :lol8:





Een van my Angus bulle wat ek op die Nguni's gebruik . --  Ek sien hy beruik al klaar weer 'n "vars" koeitjie  :3some:



Sometimes you don't need a plan, just balls :)
I'd rather ... be riding my motorcycle and thinking about God than sitting ... in Church and thinking about my motorcycle.
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 28,549
  • Thanked: 394 times
    • dustriders.co.za
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #72 on: February 23, 2018, 06:12:47 pm »
Schalk wys bietjie meer van die kombinasie se kalwers asb.
Hoeveel gaan so n kombinasie speenkalf teen 250 kg en koop die voerkraal manne dit?
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline windswept

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 564
  • Thanked: 35 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #73 on: February 25, 2018, 12:09:12 am »
this fred has become like Farmers' thread.
 

Offline windswept

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 564
  • Thanked: 35 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #74 on: February 25, 2018, 08:30:33 am »
this fred has become like Farmers' thread.

I did not mean to offend with this comment, love the photies, PUI. :occasion14:
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,897
  • Thanked: 407 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #75 on: February 25, 2018, 08:36:19 am »
this fred has become like Farmers' thread.

I did not mean to offend with this comment, love the photies, PUI. :occasion14:
I do not care as I enjoy it. :sip:
Farmers do not take offence easily. :thumleft:
Dakar 650
SR 500
 

Online Blou Zebu

  • Alika voalohoany eto i'Madagasikara
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 884
  • Thanked: 96 times
  • Justice, mercy and humble obedience.
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #76 on: February 25, 2018, 08:56:27 am »
this fred has become like Farmers' thread.

I did not mean to offend with this comment, love the photies, PUI. :occasion14:
I do not care as I enjoy it. :sip:
Farmers do not take offence easily. :thumleft:

Maar die meeste boere wat ek ken put a fence maklik om die skapies binne te hou!
XT 350 STOLEN!!!!
DR650SE 2006 Ek en die Dominee gaan orals!

Let me know if youre ever in Madagascar.
Die paaie is lank, wild en woes!
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,897
  • Thanked: 407 times
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #77 on: February 25, 2018, 09:00:03 am »
this fred has become like Farmers' thread.

I did not mean to offend with this comment, love the photies, PUI. :occasion14:
I do not care as I enjoy it. :sip:
Farmers do not take offence easily. :thumleft:

Maar die meeste boere wat ek ken put a fence maklik om die skapies binne te hou!
Maar skaapvleis is lekker! :lol8:
Waar is die boere se foto's,  :sip:
Dakar 650
SR 500
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,051
  • Thanked: 271 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #78 on: February 25, 2018, 10:40:30 am »
Mag ek ene plaas?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Offline RrP

Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #79 on: February 25, 2018, 12:46:52 pm »
Some of my "farm".

Sent from my SM-N950F using Tapatalk