Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: PLAAS FOTOS - FARM PICS  (Read 5926 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,634
  • Thanked: 197 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #120 on: April 13, 2018, 04:18:09 pm »
nie jou KZ-TE nie.

Moet n 2.7 petrol wees want Toyota is mos altyd agter die klip om single cab 4x4 modelle te maak. Beskerm glo die cruiser mark.

Nee Chris did daai ou storie gewees die nuwes kom in diesel uit, maar 'n petrol sit soveel lekkerder vas in die modder
Jip ek weet, maar kon nie verstaan hoekom hulle nooit die KZ in 4x4 uitgebring het en as mens vra gee hulle jou die stoepid cruiser of loop koop n Ford 2.5 antwoord.
Gelukkig het hulle met die 2.5 en 3.0 D4ds bygekom.
Die 3.0 DE het in single cab 4x4 uitgekom, maar net nie die KZ en baie manne wou hom hê.
Nou onlangs weer die antwoord gekry op my vraag hoekom Toyota so min auto modelle het. As jy auto modelle soek loop  koop n Ford en dis wat baie manne doen as jy maandeliks by ons veeveilings kom. Daar is baie meer nuwe Fords as nuwe Toyotas.

Indien jy wonder, ek is n Toyota fan en indien ek die Lotto wen wat ek nie speel nie sal ek my n extended cab 2.8 4x4 auto Toyota koop. Oh ja en ek het net een voet wat werk dus kan ek net auto ry. My ou 2,4 diesel het n vierspoed Cressida auto box in. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 658
  • Thanked: 19 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #121 on: April 13, 2018, 04:53:45 pm »
nie jou KZ-TE nie.

Moet n 2.7 petrol wees want Toyota is mos altyd agter die klip om single cab 4x4 modelle te maak. Beskerm glo die cruiser mark.
Ja dit is 2700i.. petrol is baie meer betroubaar... Dai bakkie het 480k km op nog net sy clutch vervang..
Edit... Engine en gearbox en diffs is nog heel oorspronklik..verder maar onderhou.. 
Sent from my Armor_2 using Tapatalk
« Last Edit: April 13, 2018, 04:56:35 pm by GeenSand »
Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Online GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 658
  • Thanked: 19 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #122 on: April 14, 2018, 11:29:40 am »
Gariep Dam

Sent from my Armor_2 using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,280
  • Thanked: 222 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #123 on: April 14, 2018, 11:49:02 am »
 :peepwall:
Gariep Dam

Sent from my Armor_2 using Tapatalk
That makes a man happy to see the water like that!
Dakar 650
KLR650
 

Offline jthuynsma

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Northern Cape
  • Posts: 393
  • Thanked: 3 times
  • First road legal bike
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #124 on: April 16, 2018, 08:13:38 am »

[/quote]
Jip ek weet, maar kon nie verstaan hoekom hulle nooit die KZ in 4x4 uitgebring het en as mens vra gee hulle jou die stoepid cruiser of loop koop n Ford 2.5 antwoord.
Gelukkig het hulle met die 2.5 en 3.0 D4ds bygekom.
Die 3.0 DE het in single cab 4x4 uitgekom, maar net nie die KZ en baie manne wou hom hê.
Nou onlangs weer die antwoord gekry op my vraag hoekom Toyota so min auto modelle het. As jy auto modelle soek loop  koop n Ford en dis wat baie manne doen as jy maandeliks by ons veeveilings kom. Daar is baie meer nuwe Fords as nuwe Toyotas.

Indien jy wonder, ek is n Toyota fan en indien ek die Lotto wen wat ek nie speel nie sal ek my n extended cab 2.8 4x4 auto Toyota koop. Oh ja en ek het net een voet wat werk dus kan ek net auto ry. My ou 2,4 diesel het n vierspoed Cressida auto box in. :thumleft:
[/quote]
Ek self maar my 2.8 het soveel klein pyntjies dat ek sommer de hel in raak darm niks groot meganies nie , maar nou ja myne werk elke dag plaas pad grond pad teerpad min 120km 'n dag werk toe en huistoe. Nie een van my voriges het die klein fouties gehad nie maar nou ja hulle ook nie so fensie nie dis my 6de ene, anderdag vir my n cruiser gx105 2007 gekoop 4.2d hy is 'n donkie maar ek wens ek kon so een in n bakkie kry damn man daai ding ry nou vir jou lekker.
82 XR200R , 2007 XR650R , 2012 XR650L - I I have to refrain from buying more
 

Online GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 658
  • Thanked: 19 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #125 on: April 16, 2018, 06:47:58 pm »
nie jou KZ-TE nie.

Moet n 2.7 petrol wees want Toyota is mos altyd agter die klip om single cab 4x4 modelle te maak. Beskerm glo die cruiser mark.

Nee Chris did daai ou storie gewees die nuwes kom in diesel uit, maar 'n petrol sit soveel lekkerder vas in die modder
Jip ek weet, maar kon nie verstaan hoekom hulle nooit die KZ in 4x4 uitgebring het en as mens vra gee hulle jou die stoepid cruiser of loop koop n Ford 2.5 antwoord.
Gelukkig het hulle met die 2.5 en 3.0 D4ds bygekom.
Die 3.0 DE het in single cab 4x4 uitgekom, maar net nie die KZ en baie manne wou hom hê.
Nou onlangs weer die antwoord gekry op my vraag hoekom Toyota so min auto modelle het. As jy auto modelle soek loop  koop n Ford en dis wat baie manne doen as jy maandeliks by ons veeveilings kom. Daar is baie meer nuwe Fords as nuwe Toyotas.

Indien jy wonder, ek is n Toyota fan en indien ek die Lotto wen wat ek nie speel nie sal ek my n extended cab 2.8 4x4 auto Toyota koop. Oh ja en ek het net een voet wat werk dus kan ek net auto ry. My ou 2,4 diesel het n vierspoed Cressida auto box in. :thumleft:
Hi Chris.

Ek weet nie hoe lank terug onlangs was nie maar die Hilux single cab en extra cab is al amper vir 'n jaar in AUTO beskikbaar en 4x4.




Sent from my Armor_2 using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,634
  • Thanked: 197 times
    • View Profile
    • dustriders.co.za
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #126 on: April 16, 2018, 07:02:56 pm »
Ek weet nie hoe lank terug onlangs was nie maar die Hilux single cab en extra cab is al amper vir 'n jaar in AUTO beskikbaar en 4x4.

Ek weet GeenSand. :thumleft:
Ook maar min auto modelle. Hoekom nie die 2.4 auto in 4x2 SC of extended cab.? Kry hom net in SC 4x4. Baie ouens soek auto maar nie 4x4.
Ford het al lankal auto's en Toyota kon gerus die 4 spoed auto boxe in die D4ds 3.0 SC en Extended cabs ook gesit het. Die D4d 3.0 was ook al lankal uit voor mens hom in 4x4 kon kry.
Dit werk al egter vandat die Wesselse Toyota so dat jy vat wat hulle op die mark sit of hou jou bek of koop iets anders.
Goeie voorbeeld: vir jare het die boere Toyota gevra sit tog asb n 2.4 diesel in die ou 2,2 petrol 4x4 SCs. Nee sallie gebeur nie was hul antwoord en toe begin die ouens self die ombouings doen deur 2.4 turbo enjins in te voer en daar in te sit. Hoeka n 2.4 turbo wat ons SA mark nooit gesien het nie. Nie lank nie toe kon mens die 2.4 in SC en DC in 4x4 koop van die showroom vloer en later die 2.8.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Online GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 658
  • Thanked: 19 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #127 on: April 23, 2018, 08:14:21 pm »
Vanderkloof dam Saterday 99.17%

Sent from my Armor_2 using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Online GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 658
  • Thanked: 19 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #128 on: April 23, 2018, 08:14:48 pm »
Sunday morning...

Sent from my Armor_2 using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline K-9

Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #129 on: May 04, 2018, 11:11:10 am »
Great farms and good photos.

I have a little place called “Mkulu Kei Nature Reserve / Wild Wind Ranch” 850ha of 4x4 and plastic bike heaven.

I have accommodation from camping to back packer type rooms to 1, 2, 3 and 4 bedroomed cottage/houses.

Look us up on facebook and Airbnb.

Its work in progress.  Its my retirement home.  I live in kzn so it sits mt begging to be used.

Great for families; Dam fishing is great, 12kms from the beach and holiday towns of Morgan Bay and Kei Mouth. 

Our kids prefer the farm to the beach, they disappear all day, only come home for food.
Great family 4x4 accommodation ... see facebook and airbnb.. Mkulu Kei Nature Reserve / Wild Wind Ranch

Bikes owned: AC50, AC100, SP370, XT185E, GS550CE, DL650 V-strom, GS650, DR650, GSA1200 2009, GSA1200 2011: GSA1200LC 2014, GS800. Still own or sponsor: GSA1200LC adventure 2018, Honda CTX200 bushlander, GS800 2011 (daughter), GSA1200 adventure LC 2016 (son).
 

Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,132
  • Thanked: 32 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • View Profile
    • My Towns A to Z
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #130 on: May 04, 2018, 11:21:08 am »
What a beautiful place/piece of land you have  :drif:
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 

Offline dw1

Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #131 on: May 05, 2018, 10:24:37 pm »
Nov 2017 Harvest
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200,  DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2,  XT600 Tenere, XR200,
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,519
  • Thanked: 58 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #132 on: May 06, 2018, 07:40:47 am »
Sunday morning...

Sent from my Armor_2 using Tapatalk

Dit jou plaasdam se walletjie :lol8: :lol8:

Het nou daai videos van Renoster ook gekyk waar die dam oorloop. Water het n bekoring van sy eie :thumleft: :thumleft:

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,519
  • Thanked: 58 times
  • Sogenaamde Vleismeester
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #133 on: May 06, 2018, 07:43:26 am »
Netjiese trekker daar in die 2de foto :peepwall: :lol8:

Hier in ons wereld loop nou die groot bulle met planters. Dit bly maar n mooi prentjie vir my.

I tried the rest and still stick with the best.  -   ROOIVLEIS
2006 Hp2 - 2006 Hp2 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C       

2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 683
  • Thanked: 16 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #134 on: June 23, 2018, 06:00:57 pm »
Klompie verse wat ek gekoop het. Nou net dragtig word!

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,280
  • Thanked: 222 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #135 on: June 23, 2018, 06:26:27 pm »
Hulle lyk mooi.
Mag hulle net goeie kallers gooi.
Neem so elke maand of so foto's dat ons kan volg asb.
Dakar 650
KLR650
 

Offline Serf

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 683
  • Thanked: 16 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #136 on: June 23, 2018, 06:35:22 pm »
Hulle lyk mooi.
Mag hulle net goeie kallers gooi.
Neem so elke maand of so foto's dat ons kan volg asb.
Paar kallers wat die maand gespeen is.

Sent from my SM-A510F using Tapatalk

 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,686
  • Thanked: 210 times
  • Opsaal kerels!
    • View Profile
    • Patriot Boerbokstoet
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #137 on: June 23, 2018, 07:07:59 pm »
Mooi Serf. Niks lekkerder as om tussen jou vee te wees nie. Waar boer jy?
Geleerdheid in die kop van 'n dwaas is soos 'n lemmetjie in die hand van 'n aap.

CJ Langenhoven
 

Online GeenSand

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 658
  • Thanked: 19 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #138 on: July 03, 2018, 08:11:12 am »
So paar koue fotos...
slegs ryp..

Sent from my Armor_2 using Tapatalk

Take nothing but photos
Leave nothing but tracks
Kill nothing but time
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,280
  • Thanked: 222 times
    • View Profile
Re: PLAAS FOTOS - FARM PICS
« Reply #139 on: July 03, 2018, 09:19:12 am »
Mooi man!
Dakar 650
KLR650