0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
To Berm_Rooster.Ek kan wheelie, en ek kan fotos neem. Omdat ek nie geweet het hoe om my fotos kleiner te maak nie het ek al 'n paar keer gevra hoe om fotos kleiner te maak. So ver het ek nog f0000k000000l raad van die forum gekry. Ek waardeer kritiek. Maar maak dit opbouend en gee die oplossing saam met die uitkak.Deon
Where's the landing pics of the pianos?
Thunder, Et, is dit jy wat da spring? Respect!