Dankie manne.
Jul laat my nou weer dink (of lees: gat laat juk). Net toe ek oor die feit gekom het dat ek nie n SE nodig het nie word ek weer anders oorreed
Met daai pics way jy nou gepost het, het jy jou eie kak geboek tjom! 
Daai 800 gaan nooit hou as jy van sulke ry hou nie, ek stel voor jy cut jou losses, verkoop daai 800, en soek 'n SE, of 690.
Sterkte!


Ja fok geen hond sal hom nou koop nie

. Sou hom anyway nie kon verkoop en gemaklik slaap nie.
Wonder wat BMW se reels is op Progressive springs en die warranty. Het Wilbers laat in sit by n BMW dealer

Die bike het darem nog nie gekak nie. Maar stem die SE sal dit darem seker heelwat beter hanteer. Ek dink ook dat as jy byvoorbeeld die SE se suspension in die 800 sit hy die landing beter sal hanteer

So wie wil n getoetsde 800 koop?