Nie n jump, wheelie of slide nie, maar "grinding"
Die challange het ADA n ou teen die regte hoek laat ingaan, maar dit is steeds scary om die throttle oop te hou sodat die band nie teen die paal gryp nie... nogal chuffed gewees, die eerste keer wat ek dit probeer het
