4000km Weskus Via Koedoeskloof vir die ANN JANGLE LIVE party 24 Mrt

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SchalkL

Race Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
3,201
Reaction score
2
Location
East Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Trip is af  :'( -  sien laaste posts.

OK wou nog altyd vir Veltie hulle gaan kuier en die 24e ANN JANGLE LIVE party thread het met my gepraat: https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=220415.msg4006995#msg4006995

Ek en Stofgogga doen die volgende en maatjies is welkom: (Enige raad vir trip sal moerse waardeer word)
(Ons gaan of cheap akkomodasie gebruik of wakker word by vreemde mense)
(Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir onverwagte afdraaie na shebeen's en vertragins agv daarvan nie  :pot: )

KTM 990 vanaf Gauteng en CRF1000L vanaf Coligny ontmoet op N1 iewers:
Wed 21/3: Slaap Smithfield (rowwe lang teer dag - 600km)
Don 22/3: Aberdeen (baie grond, kuier by WD Jurgens - 450km)
Vry 23/3: Tot in Baviaans vanaf Patensie (baie grond - 400km)
Sat 24/3: Koedoeskloof (baie grond - 350km) PARTY! [Enigste datum en plek wat vas is!]
Son 25/3: Elandsbaai (baie teer via R62 - 430km)
Man 26/3 tot Wed 28/3 : Alexanderbaai langs kus grondpad - 600km
Thur 29/3: Augrabies 530km
Fri 30/3: Vryburg 500km (50/50 pad)
Sat 31/3: HUIS 450km

Van die kilo's lyk dalk rof maar ons het so 2 dae speling om in te werk  agv van drankmisbruik.


40546245722_b7e65cb74a_b.jpg
 
Top