Bicycle paths and motorcycling...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,965
Reaction score
136
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Vanoggend laai ek gou kinders by skool af, oudste een hier by stellenberg in bellville.
half 8 die oggend , spitstyd.
en hier kom n javel op n 30 year anniversary gs12 verby met sy kind agterop. Links van al die karre. In die afgemerkte fiets laan links teen die sypaadjie.

twee dinge.
een,  nou vlam die ouens in die cages weer op oor bikers wat maak soos hulle wil en alewig die wet oortree. ouers raak opgewerk want waar moet die fietse dan nou eintlik ry?
twee, jy skep n risiko wat onnodig is. mense wat bestuur in n kar sit regs. hulle verwag jy gaan regs verby kom.  nie links van hulle in enkel baan verkeer nie.
dit vat net een ou wat besluit hy gaan nou links aftrek en dan sy kind gou daar aflaai, en jy gaan 2de kom.

ek kon nog nooit verstaan hoe is dit moontlik dat daar letterlik duisende mense doodgaan oor paasfees en in  vakansies op ons paaie nie.
maar dit maak al meer sin. weens idioties gedrag.




 
Top