Is woensdag daar verby oppad Hartebeespoort Hoerskool toe om te gaan rugby kyk.....
Sien toe di klomp padwerkers wat waai asof hulle my jare laas gesien het, besef toe dis n motorfiets ryer wat le tussen di 2 spoedhobbels.
So wees versigtig, hy moes beheer verloor het toe hy op di gewone spoed di hobbels getref het want daar is ook geen padtekens wat waarsku teen di nuwe gevaar ni.