Winterberg Get Together 2018

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dutchman81

Race Dog
Joined
Feb 12, 2012
Messages
1,523
Reaction score
56
Location
Fort Beaufort
Bike
AJS (all models)
As gevolg van n vorige geleentheid se droog maak het Jmol my vriendelik aangestel om hierdie RR te doen nou ja laat ek probeer....
Manne om hierdie "Get Together" mooi te verduidelik is n moeilike ding as jy nie self dit kon ervaar nie , nie net was dit vir n goeie doel nie en n ou weet mos om fondse bymekaar te maak vir die ou mense  in die Thatcher Home in Fort Beaufort is n nodige storie maar dan kry jy mos net n ding wat reg werk en die naweek was een van daai dinge , ons het goeie weer gehad lekker grondpaaie , pragtige riviere en natuurlik goeie geselskap , ou gesigte nuwe gesigte (sonder om iemand uit te sluit nie) die wat van ver gekom het , die Jakkalse , die Frankie's wat  kom huis opsit het , die Port Elizabeth manne , die Oos londen manne ,die Kirkwood manne almal met n nuwe baard , die ou met die Ktm , en die Kopperaal.... so was die resep net reg vir n goeie kuier , so te se almal loop met n lucky draw weg en ons eet vir ons lekker vol met n lekker spit braai....
Hier volg n paar fotos asb gooi nog so paar by , kom aan JR85 jy is ook ge summons om te help met die RR...

Sent from my S30 using Tapatalk

 
Top