JUB Jubba

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 28, 2018
Messages
3
Reaction score
0
Bike
BMW (all models)
Naand sê aan al die brakkies.

Lekker om by julle te kan aansluit. Lyk na n prettige plek waar mens lekker kan lag en ook baie kan leer.
Ek het onlangs weer begin ry na n lang tyd tot dat my fiets nou nie meer so lekker wil nie.

Daarom het ek nou n 1996 BMW 650 Funduro te koop vir daai manne wat bietjie meer tyd het en lus het om te krap aan die fiets.
Besonderhede onder die verkoops afdeling te sien indien iemand sou belangstel.
Kyk onder JUBBA.

Is ook weer in mark vir n 660/650 offroad fiets. Enige voorstelle is welkom. Stel meer belang vir fiets om die Karoo te gaan verken deur grondpaaie. Wegtrekpunt sal maar altyd PE wees.

Groete uit die baai en praat gou weer.
Jub
 
Top