Dorsland Trek: 'n moerse lekker kuier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dorsland

Bachelor Dog
Joined
Apr 15, 2012
Messages
11,191
Reaction score
1,677
Location
Van Daar
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Die kuier het eintlik sommer so uit die bloute uit gebeur en wat 'n lekker naweek was dit toe nie.  Die enigste geneuk - aan die Visse te danke - is dat ek nou 'n hommeltuig wil koop  :)

Selfs ChrisL se modderpadspook is tot ruste gelê.  Bitter gawe klomp mense, sommige soos Corne.l en Trailblazer wat 'n stywe ent gery het, uitstekende weer, lekker geëet, baie gelag en sommer net uitgespan en geniet.

Dankie almal, dit gaan die eerste van nog sulke lekker kuier wees.

Ek sien uit om julle kiekies en stories te lees.  Veilig ry.
 

Attachments

  • IMG-20180407-WA0002.jpg
    IMG-20180407-WA0002.jpg
    57.2 KB · Views: 622
  • IMG-20180407-WA0005.jpg
    IMG-20180407-WA0005.jpg
    50.4 KB · Views: 645
  • DJI_0088.jpg
    DJI_0088.jpg
    72 KB · Views: 661
Top