Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Digging Your own Well  (Read 1088 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Kortbroek

Re: Digging Your own Well
« Reply #20 on: April 10, 2018, 09:09:46 am »
Just sand. Rock will be very deep. Sal staatmaak op syfel water. Problem with borehole is they can't get the rig in my back yard.
Ek het dieselfde idee gehad daar by ons.
 :sip: sub.

Ons doen myne dan kyk ons. Ek reken by my sal ons water kry op 6m, so gaan net een lengte PVC gebruik. Die contraption sal dan gemaak wees. Ek dink by julle sal ou dalk 10m moet gaan.

Onthou ideaal wil jy op 'n 6-10m gat nog so 2-3m dieper boor om vir die gat 'n sump te maak. Enige slik of fyn materiaal wat in die gat beland, hetsy uit die omliggende grond profiel of van bo kan dan afsak sonder om die gat te verstop reg langs jou pomp. Ek sou reken om 'n tipe sleeve/casing in plek te hou is 'n beter plan as om dit te verwyder siende dit sal help om die gat oop te hou en dit sal jou toelaat om die gat te diens (Pype trek om skoon te maak ens.). Siende jy in baie los/ongekonsolideerde materiaal gaan boor reken ek die gat sal toesak om jou pomp/pyp as jy die boor pyp/casing uithaal.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,657
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #21 on: April 10, 2018, 09:34:36 am »

Met die metode soos in die link hierbo, bly die harde casing syfelpyp in die grond. Werk nie met 'n dompel pomp nie maar bo-grondse suigpomp.
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,657
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #22 on: April 10, 2018, 09:37:03 am »
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Kortbroek

Re: Digging Your own Well
« Reply #23 on: April 10, 2018, 11:51:54 am »
ok great ja as die casing in plek bly klink dit reg. Mens moet maar af en toe die pype uithaal en skoonmaak afhangende van hoe baie water jy trek en hoe baie fyn slik ens daar is.
- you reckon that thing will pop a wheelie? We're about to find out, SLAP that pig!
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,657
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #24 on: April 10, 2018, 12:05:59 pm »
Soos ek verstaan bly net die syfelpyp in die grond. Vir onderhoud, as hy opgeslik raak, dink ek 'n ou sal nou en dan die hoofpomp ontkoppel, 'n hosepipe aan 'n slikpomp gekonnekteer, insak en hom skoonsuig.

My plek is growwe riviersand, so dink nie dit gaan problem wees nie.
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,130
  • Thanked: 32 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • View Profile
    • My Towns A to Z
Re: Digging Your own Well
« Reply #25 on: April 10, 2018, 12:06:41 pm »
 :sip:
Baie interesante onderwerp
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 
The following users thanked this post: Gérrard

Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,657
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #26 on: April 10, 2018, 12:13:54 pm »
:sip:
Baie interesante onderwerp

Ek het na ander metodes ook gekyk, soos die groot put wat jy met Rocla pyp seksies bou, maar did moer baie werk. Ek het nie groot water volume nodig nie, net 'n trickle om my tenks vol te hou as dit nie reën nie, so ek dink die metode, wat goedkoop sal wees, sal die job doen.

Baie interessante web site daai.
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,130
  • Thanked: 32 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • View Profile
    • My Towns A to Z
Re: Digging Your own Well
« Reply #27 on: April 10, 2018, 12:28:58 pm »
:sip:
Baie interesante onderwerp

Ek het na ander metodes ook gekyk, soos die groot put wat jy met Rocla pyp seksies bou, maar did moer baie werk. Ek het nie groot water volume nodig nie, net 'n trickle om my tenks vol te hou as dit nie reën nie, so ek dink die metode, wat goedkoop sal wees, sal die job doen.

Baie interessante web site daai.

Ek is ook besig om bietjie huiswerk oor die saak te doen. Het onlangs 'n huis gekoop en wil graag  kyk of daar grondwater is en wil  so iets eers self probeer aanpak.Ek het 'n vermoede daar moet redelik grondwater wees, want om een of ander rede is die gras nog redelik groen en dit na die huis vir 6 maande leeg gestaan het.  Ek het al die nodige materiaal om dit self te doen, behalwe vir die water om te mors met die water skaarste in die kaap  :-[. My tenke word more afgelewer so hopelik kry ons bietjie reën een of ander tyd dat dit vol kan kom sodat ek water sal hę om die projekkie aan te pak.  :patch: DIe grond by my lyk ook redelik sanderig.

My Pa het so paar jaar terug by sy huis op Kleinmond met dieselfde tegniek  op so 8m water gekry en het nie nie enige probleme gehad nie
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,657
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #28 on: April 10, 2018, 02:41:51 pm »
So is die idee, dat as jy dun pyp gebruik en die grondwater druk is hoog genoeg is, die waterby diepyp sal uit borrel

nee daai gebeur nie tensy jy 'n "aar" raakboor wat onwaarskynlik is tensy jy die muni waterpyp raakboor  :imaposer:

jy boor met 'n 40mm pyp - dis jou boorpyp, dan sak jy binne-in hom af 'n 25mm pyp met 'n wellscreen onderaan. dan trek jy jou boorpyp op en die 25mm pyp bly onder, die koppel jy dan aan jou pomp

Hoe het jy jou 'wellscreen' gemaak. Sien jy noem in 'n ander post 'gate en bidem' ?
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Casting from Turd

  • I am the reason my children will never have kids
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,686
  • Thanked: 113 times
    • View Profile
    • addobackpackers.com
Re: Digging Your own Well
« Reply #29 on: April 10, 2018, 04:50:19 pm »
I just want to add one thing

Ek wil sit en kyk as jy pik swaai en graaf stoot Djor honner  :peepwall:
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,657
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #30 on: April 10, 2018, 05:09:10 pm »
I just want to add one thing

Ek wil sit en kyk as jy pik swaai en graaf stoot Djor honner  :peepwall:

Gaan nie so werk nie. Enigste toerusting wat ek sal gebruik is 'n gamaklike tuinstoel en sonsambreel  :lol8:
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Lommies

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR600
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,518
  • Thanked: 11 times
  • Previously, the artist known as Arsčne Lupin
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #31 on: April 15, 2018, 10:23:26 am »
So is die idee, dat as jy dun pyp gebruik en die grondwater druk is hoog genoeg is, die waterby diepyp sal uit borrel

nee daai gebeur nie tensy jy 'n "aar" raakboor wat onwaarskynlik is tensy jy die muni waterpyp raakboor  :imaposer:

jy boor met 'n 40mm pyp - dis jou boorpyp, dan sak jy binne-in hom af 'n 25mm pyp met 'n wellscreen onderaan. dan trek jy jou boorpyp op en die 25mm pyp bly onder, die koppel jy dan aan jou pomp

Hoe het jy jou 'wellscreen' gemaak. Sien jy noem in 'n ander post 'gate en bidem' ?

skuus G, ek sien nou eers jou vraag
sal vir jou phodies whatsapp
Vertel my, hoe laat kry die Stormers op hulle moer teen die Chiefs vandag?
Final score: Stormers  34-26 Chiefs
 
Offline Sprocketbek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Other
  • Posts: 2,979
  • Thanked: 7 times
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #32 on: April 15, 2018, 02:53:27 pm »
Goeie beskrywing hoe dit werk https://www.drillyourownwell.com/Basic_Well_Drilling_Steps.htm

Gerrard: Hierdie metode word oral in ons area gebruik. Dit is 'n Wellpoint.
Hou in gedagte diepte is maksimum 10m want jy kan nie water vanaf dieper as dit suig nie (a.g.v. atmosferiese druk).

'n Boorgat het 'n submersible pomp en die diepte is onbeperk.
KTM 990 Adv
KTM 640 Adv
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,657
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #33 on: April 16, 2018, 08:44:51 am »
Goeie beskrywing hoe dit werk https://www.drillyourownwell.com/Basic_Well_Drilling_Steps.htm

Gerrard: Hierdie metode word oral in ons area gebruik. Dit is 'n Wellpoint.
Hou in gedagte diepte is maksimum 10m want jy kan nie water vanaf dieper as dit suig nie (a.g.v. atmosferiese druk).

'n Boorgat het 'n submersible pomp en die diepte is onbeperk.

 :thumleft: Ek hoop on op 6m water te kry. Ek het net 'n trickle nodig om my tenks vol te hou tussen reën deur.
A F'ugly is a different sort of bike, the 1150 is boring and the 1100s makes me smile. The RT ?... Once you ride one, there is no explanation necessary.

...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,130
  • Thanked: 32 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • View Profile
    • My Towns A to Z
Re: Digging Your own Well
« Reply #34 on: April 20, 2018, 03:02:43 pm »
Goeie beskrywing hoe dit werk https://www.drillyourownwell.com/Basic_Well_Drilling_Steps.htm

Gerrard: Hierdie metode word oral in ons area gebruik. Dit is 'n Wellpoint.
Hou in gedagte diepte is maksimum 10m want jy kan nie water vanaf dieper as dit suig nie (a.g.v. atmosferiese druk).

'n Boorgat het 'n submersible pomp en die diepte is onbeperk.

 :thumleft: Ek hoop on op 6m water te kry. Ek het net 'n trickle nodig om my tenks vol te hou tussen reën deur.

Het jy al enige vordering/sukses met die projek gehad?
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR 200R
 
Online Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 29,657
  • Thanked: 159 times
  • WAT KYK JY
    • View Profile
Re: Digging Your own Well
« Reply #35 on: April 26, 2018, 10:11:27 am »
Goeie beskrywing hoe dit werk https://www.drillyourownwell.com/Basic_Well_Drilling_Steps.htm

Gerrard: Hierdie metode word oral in ons area gebruik. Dit is 'n Wellpoint.
Hou in gedagte diepte is maksimum 10m want jy kan nie water vanaf dieper as dit suig nie (a.g.v. atmosferiese druk).

'n Boorgat het 'n submersible pomp en die diepte is onbeperk.

 :thumleft: Ek hoop on op 6m water te kry. Ek het net 'n trickle nodig om my tenks vol te hou tussen reën deur.

Het jy al enige vordering/sukses met die projek gehad?

Nog nie daarby kon uitkom nie. Te veel langnaweke en biketrips  :lol8: